Ek het vir my 'n 223 Howa gekoop by Camdix.Nou benodig ek 'n paar manne se raad rondom 'n geskikte teleskoop vir die geweer. Ek wil graag die geweer gebruik vir oggende en middagroepe in die rante agv sy gewig. Die moet ook dien as my "backup geweer" indien iets verkeerd loop met die 243. My huidige 243 is my nr een jaggeweer en gebruik die vir my nagskiet.
Ek het die volgende opsies:
Nikon Pro staff 3 -9 x 50
Vortex Crossfire 3-9x50
Redfield 3-9x 50
Weaver 4-12 x 44
Ek sal dit baie waardeer as iemand my kan advies gee oor die beste keuse, of dalk ander alternatiewe. My begroting is tussen R2200 - R2600
Keuse van teleskoop vir 223 Howa
- Louis Nel
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
Re: Keuse van teleskoop vir 223 Howa
More Buda.
Ek het ook n Vortex Crossfire 3-9x50, het nog nie op my roer gesit nie,ma lyk na n baie lekker scope.
Nikon is ook n opsie. Ek nog nie deur die ander 2 scopes gekyk nie.
Groete Dirkie
Ek het ook n Vortex Crossfire 3-9x50, het nog nie op my roer gesit nie,ma lyk na n baie lekker scope.
Nikon is ook n opsie. Ek nog nie deur die ander 2 scopes gekyk nie.
Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Keuse van teleskoop vir 223 Howa
Hi Buda. Daar is al soveel wonderlike dinge oor die Nikon op die forum gese, en ek het self n Monarch op my 243, dat ek maar saam met die koor sal sing die NIKON!!!!
Tog gaan kyk na hulle almal, en kom vertel sommer vir al die lede van jou bevindinge, positiewes, en negatiewes. As al drie die 50mm scopes in jou begroting pas, is dit verseker die roete om te gaan, vernam as jy die geweer in die aand gaan gebruik. Weaver het ook darrem al n lang en roemryke geskiedenis in ons land, en moet nie sommer net af geskryf word nie.

Veiligheid eerste manne!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Keuse van teleskoop vir 223 Howa
Ek dink van die ander nagskieters moet kom raad gee. My gevoel sou s? dat 'n 6-14x of 4-14x 50 'n beter roep is omdat die ho?r vergroting help met identifikasie van die prooi. Ek sal graag wil hoor wat die ervare manne antwoord. Miskien gaan jou begroting so bietjie moet rek. Burris, Redfield moet jy ook nie weggooi nie. Die 223 is 'n ligte skopper so ek dink die goedkoper teleskope behoort te deug.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Keuse van teleskoop vir 223 Howa
Buda, hoe gaan jy daai teleskoop monteer?
Want ek verstaan die Howa's se lope is bietjie los, dit gaan jou akkuraatheid ernstig beinvloed...

Want ek verstaan die Howa's se lope is bietjie los, dit gaan jou akkuraatheid ernstig beinvloed...
Aim small, miss small
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Keuse van teleskoop vir 223 Howa
Buda,
Jy kan selfs kyk of SJ (forum lid) jou nie kan uithelp met n burris scope nie! Hulle is baie netjies! Ook met n lewens lange waarborg!
Groete
Herman
Jy kan selfs kyk of SJ (forum lid) jou nie kan uithelp met n burris scope nie! Hulle is baie netjies! Ook met n lewens lange waarborg!
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Keuse van teleskoop vir 223 Howa
Nee man daai lope is nie los nie hulle is so. Hulle free float hulle self, self aligning met teleskoop en nog meerEugene wrote: Buda, hoe gaan jy daai teleskoop monteer?
Want ek verstaan die Howa's se lope is bietjie los, dit gaan jou akkuraatheid ernstig beinvloed...![]()
![]()
![]()
Last edited by Vlakvark on Mon Aug 27, 2012 2:40 pm, edited 1 time in total.

-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Keuse van teleskoop vir 223 Howa
Ooooooo.....Vlakvark wrote:Nee man daai lope is nie los nie hulle is so. Hulle free float hulle self, self aligning met teleskoop en nog meerEugene wrote: Buda, hoe gaan jy daai teleskoop monteer?
Want ek verstaan die Howa's se lope is bietjie los, dit gaan jou akkuraatheid ernstig beinvloed...![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Sorry dat ek dan jou bloeddruk onnodig opgejaag het Buda...
Aim small, miss small
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Keuse van teleskoop vir 223 Howa
Naand
Ek wil saam met Tripod stem. Gaan dalk vir n sterker vergroting met die 50 mm objek-lens. Miskien iets soos n 4,5-14 of n 6-24 (selfs n 5-20). Dit gaan ongetwyfeld gebeur dat jy by n punt gaan kom waar jy a.g.v. swakker ligtoestande (vogtigheid, dynserigheid, rook en vele meer) beter definisie gaan nodig he- dan is die sterker vergroting handig. Nog n praktiese ding- ons word nie jonger nie, oor vyf of tien jaar is jou oe nie meer wat hulle vandag is nie en dan verwens jy jouself omdat jy nie toe jy die eerste keer gekoop het, daarvoor voorsiening gemaak het nie.
Groete
MOSSIE

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: Keuse van teleskoop vir 223 Howa
Dag se manne.
Net my 10 sent. Die Nikon is n baie goeie opsie, van hulle het ook n lewenslange waarborg.
Ek is nie een oomblik spuit oor my Nikon nie. Krap ma so bietjie dieper in die broeksak en gaan vir die bietjie groter vergroting.
Jy sal hom geniet.
Groete
Hingsding

458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action