Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek is nie een van die jakkels jagters nie (wil nog saam met iemand gaan eendag ), maar ek sien nou hierdie in die koerantjie van Fourways (Sandton JHB - vir die manne wat nie weet nie).
Nou wonder ek, wat is die storie agter die storie.
Het hulle dit net vir die sports gedoen, of het hulle vee wat naby loop en wou die jakkelse keer om skade te doen OF... het hulle dalk iets anders gejag wat daardie gebied is?
My problem with the whole thing is that nothing will happen to these people, only the dogs will suffer. They lie too well and you can not see if they blush or go red in the face from lying. My staff dogs do not catch many jackal in a year, as they are not trained to do so. They were hunting for meat. my 2c worth
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno