Mamba of Mbezi

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Mamba of Mbezi

Post by stephensonsknives »

Hier volg een van die grootter messe wat ek maak, 260mm lank, 6mm dik Bohler N690, en die blade breedte is 40mm

Die hef materiaal is van olifant been en die messkede is gemaak van olifant oor.  Die lem het 'n flat grind op met 'n rockwell toets tussen 58 - 61 rockwell

Ek soek nog die gepaste naam, Mamba moet nog vir my laat weet of hy van die naam hou en of eerder Mbezi
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Mamba of Mbezi

Post by Marc »

Hoekom begin Oom Steph nie 'n Poll nie  ???

Dan kan manne net stem en die stats wys somme mooi  ;)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Mamba of Mbezi

Post by Beretta »

Die mes se naam moet The Beast wees of moet jy hom nog maak
Beretta
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: Mamba of Mbezi

Post by stephensonsknives »

beretta  the beast moet ek nog ontwerp ek het al vergeet ek het so tekening in een van my boeke

die dag toe ek in menlyn retail se bank staan en 9 rowers ,dit is wat hulle deesdae genoem word ,het die ou 3 meter van my sy 9 mm die heeltyd bly span .hy  kyk my vas in my oe en hy lees my gedagtes want die aap het geen patrone in daai 9mm gehad nie

ek het toe the beast ontwerp om hom agter my blaaie te dra. ek wou graag sy gesig gesien het as sy hand op die grond gele het

sal n foto van die tekening opsit dan kan jy hom modify

ek ry more na die eisras vuurwapenfees as daar n forum man is kom se dag


gaan ons n poll hou mede forumvrinne ,die woord se so lekker

ek sien geen kruitdampe nie so ek se net groete
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Mamba of Mbezi

Post by Beretta »

Jy moet sien hoe skreeu hy soos n maer vark as jy n boot knive in sy ribbes indruk.n pel van my het een al by gekom  met n Syderco Civilian hy se die man het nie geweet wat hom tref nie n mes is dodelik in close combat.
Beretta
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Mamba of Mbezi

Post by Marc »

Ek reken Mbezi, dit pas by hom  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: Mamba of Mbezi

Post by morne smith »

As 'n groot mesliefhebber en versamelaar wil ek graag my voorstel maak ivm die naam van jou verskriklike mooi  mes. Hoekom nie "Duke" nie? Duke was een van die oudste en grootste olifante in die Kruger Nasionale Park Hy is dood verlede jaar, maar sy legende sal altyd bly voort bestaan. Om 'n olifantmes te vernoem na 'n legende mag dalk net veroorsaak dat jou mes ook 'n legende word. Dit is maar net my 5 sent bydrae.

Groete
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Mamba of Mbezi

Post by Sarelss »

Goeie voorstel Morne
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: Mamba of Mbezi

Post by stephensonsknives »

morne en sarel


die mes se naam sal duke wees

ek het reeds fotos van duke wat ek op my houtboksies laat graveer het en vir hef materiaal net olifant been

dankie vir julle insette
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: Mamba of Mbezi

Post by morne smith »

Nou loop ek sommer met my stert in die lug. Mag ek vra waarvoor die "Duke" verkoop? Dit is blerrie mooi. Plaas asb foto's van jou houtboksies ook. Dankie hoor graag van jou.  Morne
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: Mamba of Mbezi

Post by stephensonsknives »

dag morne

duke verkoop vir R 4500 

GROETE
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
Post Reply