More Almal
Net om te se dat die naweek baie lekker was en dat ons defnitief weer sal terug gaan volgende jaar.
Ek was ook bevooreg gewees om 2 x Wit Blesbokke te kon geskiet het, een ram en n ooi. Daar was ook n derde wit Blesbok geskiet die naweek.
So oor die algemeen was dit n groot sukses gewees.
Groete
Wit Blesbok
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Wit Blesbok
Smirre
Stel jou self bietjie voor daar by die voorportaal, en kom vertel dan bietjie meer
Waar, Waarmee,koeel , koeelgewig, skootplaasing ens
Geluk met die twee wittes en stuur maar van die biltong aan, sal jou 'n PM stuur met my adres

Smirre 123
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed Jul 25, 2012 1:54 pm
Re: Wit Blesbok
Middag
Wel is van Centurion, ons was n paar manne saam en het by Slurry gaan skiet.
Ek was al op die forum maar het werke verander so moes weer van voor af registreer.
Dit was iets om te beleef en ons het al klaar ons volgende jag vas gemaak vir volgende jaar.
Daar was n hele klomp kalibers, 243, 270, 375, 303
Die skote was maar meestal blad want die wind het erg gestamp en die bokke was maar ver.
Die manne het iets van als geskiet gekry, Rooibok, Blesbok, Blou Wildebees, Rooihartbees en Eland.
Die Koedoes was gespaar gewees die keer maar sal volgende keer les opse natuurlik.
Dit was baie lekker en die hele ervaring was net te lekker gewees. Meer details het ek nie want ek het saam met vriende gegaan wat dit gereel het.
Ongelukkig is daar 3 bokke nog missing maar ons kon hulle nie opspoor nie, en die vark was ook gelukkig want dit was naby of hy het ook in die koelkamer beland.
Hoop dis bietjie meer inligting.

Ek wou se ek het al die naam hier gesien,maar toe sien ek dit is post een en gedink jy is 'n nuwe man. Waar is Slurry my sister het met 'n ou uitgegaan wat daar gewerk het, as ek reg onthou is dit 'n quarry of slagment wat daar uit gehaal word
Ek wou se ek het al die naam hier gesien,maar toe sien ek dit is post een en gedink jy is 'n nuwe man. Waar is Slurry my sister het met 'n ou uitgegaan wat daar gewerk het, as ek reg onthou is dit 'n quarry of slagment wat daar uit gehaal word

-
Smirre 123
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed Jul 25, 2012 1:54 pm
Re: Wit Blesbok
Slurry is so paar km buite Mafikeng op pad Zeerust toe, daar is n fabriek daar, maar ek was nie daar in nie, net direk plaas toe gegaan, was saam met jagtersdok daar gewees die naweek. Weet nie of jy al met hom gepraat het nie, hy was ook lanklaas op die forum gewees.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wit Blesbok
Aitsa!!
Welkom terug man. Nou dat jy praat van dokkie sien ook die maan is deesdae n roofkuiker laat weet hom hier is nie liksens gelde ter sprake nie, hy kan maar saam gesels daar is min ander plekke waar raad so mahala is soos hier.
Aan die ander kant hy vra mos nie raad nie die man is mos volleerd hy gee net raad en miskien is dit juis omdat hy geld vra dat hy nie meer hier gee nie. hahaha
Grap sommer net.
Laat my dink aan die dokter wat op die troue deur iemand mediese raad wil he, hy gee toe maar. Na die tyd vra hy sy prokureer vriend wat hy doen in sulke situasies waar pasiente sommer so raad vra buite die spreukkamer. Seg die rower toe mos hy stuur maar n rekening maak nie saak waneer sy raad gevra word nie.
Nodeloos om te se Maandag oggend toe dokkie pos oopmaak le daar n rekening van die prok vir advies gegee die Saterdag.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"