375 ruger fabrieks ammo
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 375 ruger fabrieks ammo
Piet, as ek net my mening kan lig.
Die DGX het nie 'n goeie reputasie as koeels nie.
So as jy nou nog ligter gaan en dus meer spoed gaan hulle in my opinie nog swakker reageer...
Dis net wat my kop vir my s

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: 375 ruger fabrieks ammo
Ek skiet 300gr Claws tot op 150m, en vir verder as dit haal ek 200gr GCSHV uit die boks
ek soek nog wapens...
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 375 ruger fabrieks ammo
Piet, Herlaai jy nie self nie?
Jis, ek wil amper vir jou s? ek weet die pryse het nou al intussen bietjie afgekom, maar laas wat ek hoor het was die fabrieks ammo hier by R900 'n boks!
Laai veel eerder vir jouself! 3 bokse se geld is al 'n goeie herlaai stel!
Ek het nou vir 'n pel se 375Ruger begin laai en dis heelwat goedkoper as factory ammo!
Jis, ek wil amper vir jou s? ek weet die pryse het nou al intussen bietjie afgekom, maar laas wat ek hoor het was die fabrieks ammo hier by R900 'n boks!
Laai veel eerder vir jouself! 3 bokse se geld is al 'n goeie herlaai stel!
Ek het nou vir 'n pel se 375Ruger begin laai en dis heelwat goedkoper as factory ammo!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: 375 ruger fabrieks ammo
Fabrieks ammo is ongeveer R45 per rondte, as jy self laai met premium monolities werk dit uit op so R15-R20
ek soek nog wapens...
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 375 ruger fabrieks ammo
Ek het begin deur 350 sierra punte te koop en 150 accubonds. Nog 150 doppe en nous ek oraait vir 'n hele paar jaar. As die lus om te skiet my pak dan skiet ek 20 skote met die 303 en ses met die 375! Dit het 'n paar rand gekos om aan die gang te kom met hierdie kaliber veral omdat die doppe so skaars was en nou is dit nogal duur ook ... R800 per 50. S&O het net voor die jag seisoen doppe gehad teen R650 per 50. Die volgende batch is toe op na R810!!!!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 375 ruger fabrieks ammo
As jy 100x rondtes gelaai het het jy jou Press en Die se geld gespaarSV MAD (Henk) wrote: Fabrieks ammo is ongeveer R45 per rondte, as jy self laai met premium monolities werk dit uit op so R15-R20
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: 375 ruger fabrieks ammo
Dags?
Hoop nie ek hijack die post te veel nie. Het gehoor daar is manne wat Howas in .375 Ruger gekoop het en nou kla dat die gewere net twee in die magasyn neem en nie drie nie en hulle is veronderstel om drie te neem. Enigiemand wat dieselfde ondervind het?
Mooi loop
Hoop nie ek hijack die post te veel nie. Het gehoor daar is manne wat Howas in .375 Ruger gekoop het en nou kla dat die gewere net twee in die magasyn neem en nie drie nie en hulle is veronderstel om drie te neem. Enigiemand wat dieselfde ondervind het?
Mooi loop
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 375 ruger fabrieks ammo
Lourens kom in Lourens kom in....Koos Barnard wrote: Dags?
Hoop nie ek hijack die post te veel nie. Het gehoor daar is manne wat Howas in .375 Ruger gekoop het en nou kla dat die gewere net twee in die magasyn neem en nie drie nie en hulle is veronderstel om drie te neem. Enigiemand wat dieselfde ondervind het?
Mooi loop
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: 375 ruger fabrieks ammo
Oom Koos en Stefaans,
Ek besit een van die Howa's in .375 Ruger en ek wil my verstout deur te se ek dink oom Koos is reg. Sover ek kan onthou kan jy 3 in die magasyn afdruk maar die slot sal nie bo-op al drie toemaak nie. Dus een in die pyp en 2 in die magasyn. Ek sal dit net vanaand gou gaan bevestig. Dit pla my egter nie want ek gaan nie sommer met daai geweer in 'n situasie beland waar ek meer as 3 skote vinnig moet skiet nie, ek jag meestal vlakte en bosveld wild met hom. Ek kan egter verstaan dat sommige manne ongelukkig sal wees as daar vir hulle vertel was die gewere hou 3 onder en 1 in die pyp.
Ek gaan gou vanaand bevestig en sal more vroeg hier kom plaas.
Groete,
Lou

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
SS
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm
Re: 375 ruger fabrieks ammo
Lourens
Ekke onthou op die vorige DGS shoot het ekke dit ook besef met my Howa . Dis reg soos jy daar se . 3 kan in die magesein pas maar die slot maak nie toe bo oor nie .
Groete

Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 375 ruger fabrieks ammo
Koos ek kry net 2 in en een in die kamer. Jy kan seker 'n derde een in forseer maar jy weet mos wat kan mens met geweld regkry! Het drie keer hierdie jaar met die 375 gejag en dit het my glad nie gepla nie. My sling het plek vir nog vier patrone.Koos Barnard wrote: Dags?
Hoop nie ek hijack die post te veel nie. Het gehoor daar is manne wat Howas in .375 Ruger gekoop het en nou kla dat die gewere net twee in die magasyn neem en nie drie nie en hulle is veronderstel om drie te neem. Enigiemand wat dieselfde ondervind het?
Mooi loop
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 375 ruger fabrieks ammo
Lourens wrote: Ek besit een van die Howa's in .375 Ruger en ek wil my verstout deur te se ek dink oom Koos is reg. Sover ek kan onthou kan jy 3 in die magasyn afdruk maar die slot sal nie bo-op al drie toemaak nie. Dus een in die pyp en 2 in die magasyn.
SS wrote: Dis reg soos jy daar se . 3 kan in die magesein pas maar die slot maak nie toe bo oor nie .
DirtyOldsix wrote: Koos ek kry net 2 in en een in die kamer.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 375 ruger fabrieks ammo
Net so ter interessantheid, het vanmore gou hierdie groepie gaan skiet voor ons ons 450Rigbys se visiere geregulate het...
3x skote met my 375Ruger op 100m met 300gr Hornady DGX Fabrieks Ammo...enigste 3x skote vir die oggend
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/hornadydgx.jpg[/img]
Groete
Stef
3x skote met my 375Ruger op 100m met 300gr Hornady DGX Fabrieks Ammo...enigste 3x skote vir die oggend
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/hornadydgx.jpg[/img]
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: 375 ruger fabrieks ammo
My Howa kry self 3 in die magesyn en dan maak die slot mooi toe
SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK

japie
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Thu Mar 29, 2012 6:57 pm
Re: 375 ruger fabrieks ammo
more manne ek val met die huis in die deur(trap maar tone maar ek kan help met 375ruger) Die 3patroon kwessie bel my by 0834085793 (ek skryf baie swak) kan makliker op telefoon verduidelik .Terloops my naam is oom japie geen skuilmaam woon in nelspruit het pas tougetree tot die jag . Laas dinsdag my eerste bloubees met 375 geskiet.Het met 300gr spartan frontier phalanx en 65gr S335 geskiet en het geen vleis skade(blad skoot).Watter hornady dgx gebruik die manne ek het self n pakkie gekoop 66gr S335 gelaai duer n wet pak geskiet amper 500mm gepennetreer het 232.7gr van patroon herwin. sal nog leer om foto"s te plaas
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: 375 ruger fabrieks ammo
Nadat ek hierdie gelees het van die Howa se magasyn wat net 3 vat, en nie nog een in die kamer kan vat, het ek dadelik na myne gaan kyk, en is dit inderdaad so. Na so bietjie nader ondersoek het ek binne 15min hom reg gekry met so klein modifikasie met n dremmel tool, maar n klein feiltjie sal ook werk.
Die "bottom metal" se randjie waarin die magasyn kas l? se riffie is te duk en die magasyn plaat steek vas op die "bottomplate" en verhoed dat die magasyn plaat tot onder kan beweeg. Ek het die randjie van die magasynplaat, sowel as die "bottom metal" so biejie skuins gegrind met die dremmel tool, en siedaar. Nou vat hy gemaklik 3 en kan ek die patrone nog afdruk om n 4de in die kamer te plaas en die slot maklik toe te kry oor die patrone in die magasyn.
Hier kan gesien word hoe dik die riffie is waarop die magasyn kas plaatjie moet rus.
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... kas001.jpg[/img]
Hier is die magasyn plaat in posisie en kan gesien word hoeveel die riffie nog verby steek. Dit is op hierdie riffie waar die magasyn plaat vassteek en dit verhoed dat die magasyn plaat tot onder kan verby gaan.
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... kas002.jpg[/img]
Hier kan die oortollige riffie ook mooi gesien word
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... kas003.jpg[/img]
Hier verwyder ek net so bietjie van die riffie en maak die hoek sowat 45grade om te verseker dat die magasynplaat nie daar kan vashaak, maar kan verby glip. Maak net seker dat daar nog genoeg van die riffie oorbly dat die magasyn plaat kan vasskop.
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... kas005.jpg[/img]
Hier het ek ook die onderste hoekies van die magasynplaat teen n hoek ge skuur
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... kas004.jpg[/img]
So lyk die "bottom plate" nadat ek net so bietjie van die riffie weggevat het en net genoeg gelos het dat die magasyn kas daarop kan vasdruk, maar dat hy nie die magasyn plaat meer vang.
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... kas006.jpg[/img]
Die magasyn kan nou baie maklik sonder moeite 3 patrone vat, en nog v?r genoeg afgedruk word om maklik die slot toe te maak oor die patrone sonder om n patroon te voer. Die magasyn voer ook nou baie beter omdat die patrone nie so geweldig vasgedruk is nie. Voor die modifikasie moes ek die slot baie versigtig vorentoe druk met die eerste patroon van 3, en daarna het hy beter gewerk. Nou is hy uit die staanspoor met 3 in die magasyn seepglad.

Last edited by Piet Breedt on Mon Sep 03, 2012 9:01 pm, edited 1 time in total.