Begin seating diepte 243 AI
Posted: Thu Aug 16, 2012 12:49 pm
Na baie gesukkel is vasgestel dat my 243AI erge headspacing het.
Gerrie Coetzee het dit nou vir my reg gemaak, maar die teleurstelling van vroeer is so groot dat ek amper te bang is om weer met lading ontwikkeling te begin. (nooit in my LEWE dedink ek sal ooit so sou voel nie!!) Maar om te sit en wonder of die roer nou gaan werk of nie, sal sekerlik nie n antwoord verkry word nie. So nou moet ek maar die bul aan die horings pak.
As ek tot 1mm weg van die lande seat, is die bearing surface van die 87gr Berger maar sowat 2mm in die dop. Ek glo dit is genoeg, maar is ook aan die anderkant lus om hom die koeel dieper te seat sodat die bearing surface sowat 4mm is. Dit sal my dan n seating depth van ongeveer 6mm, wat gelyk is aan die koeeldeursnee, gee.
My vragie is: wat sou julle 243ai manne aanbeveel as n begin koeel diepte.