Na baie gesukkel is vasgestel dat my 243AI erge headspacing het.
Gerrie Coetzee het dit nou vir my reg gemaak, maar die teleurstelling van vroeer is so groot dat ek amper te bang is om weer met lading ontwikkeling te begin. (nooit in my LEWE dedink ek sal ooit so sou voel nie!!) Maar om te sit en wonder of die roer nou gaan werk of nie, sal sekerlik nie n antwoord verkry word nie. So nou moet ek maar die bul aan die horings pak.
As ek tot 1mm weg van die lande seat, is die bearing surface van die 87gr Berger maar sowat 2mm in die dop. Ek glo dit is genoeg, maar is ook aan die anderkant lus om hom die koeel dieper te seat sodat die bearing surface sowat 4mm is. Dit sal my dan n seating depth van ongeveer 6mm, wat gelyk is aan die koeeldeursnee, gee.
My vragie is: wat sou julle 243ai manne aanbeveel as n begin koeel diepte.
Begin seating diepte 243 AI
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Begin seating diepte 243 AI
Last edited by TOKELOS on Thu Aug 16, 2012 12:53 pm, edited 1 time in total.
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
-
Gerard
Re: Begin seating diepte 243 AI
Die prosedure is eenvoudig.Maar om te sit en wonder of die roer nou gaan werk of nie, sal sekerlik nie n antwoord verkry word nie.
1. Doen die toets: http://www.gsgroup.co.za/faqcheckneckdiameter.html As die geweer nie slaag nie, herstel dit. Wanneer die geweer slaag, gaan aan na stap 2 toe.
2. Stel die vormmatrys in soos hier by Vuurwapens - Herlaai - GS Custom Koe?ls, stel die vormmatrys reg in.
Die regte beginpunt word deur die geweer bepaal en dit is so v?r uit as moontlik. Wanneer jy dan die TPL werk kan jy net in een rigting werk en dit is veilig en makliker as om te heen en weer.My vragie is: wat sou julle 243ai manne aanbeveel as n begin koeel diepte.
1. Stel die koe?l so v?r uit as moontlik. Kyk of dit in die magasyn pas. Indien nie, druk die koe?l dieper in tot die patroon pas.
2. Kyk dan of dit in die kamer pas. Indien nie, en as dit nie 'n dryfbandkoe?l is nie, druk die koe?l dieper in, tot dit ten minste 2mm weg van die riwwe af is. As dit 'n dryfbandkoe?l is, druk die koe?l dieper in tot die patroon pas.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Begin seating diepte 243 AI
Baie dankie Gerard!
Stap een gedoen. Slot skuif heel gemaklik tot heel voor. Weerstand ondervind aan die gegin van die "af" beweeg van slothandvatsel. Die "pakkie kleefband" word egter nie na agter (die skouer) geforseer nie.
Klink dit reg so?
Matrys sal ek nou eers kan regstel na ek n paar skote gevuur het sodat ek daardie doppies kan gebruik,
Dankie so ver!
Stap een gedoen. Slot skuif heel gemaklik tot heel voor. Weerstand ondervind aan die gegin van die "af" beweeg van slothandvatsel. Die "pakkie kleefband" word egter nie na agter (die skouer) geforseer nie.
Klink dit reg so?
Matrys sal ek nou eers kan regstel na ek n paar skote gevuur het sodat ek daardie doppies kan gebruik,
Dankie so ver!
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
-
Gerard
Re: Begin seating diepte 243 AI
If the cartridge chambers easily and does not push the tape back, the combination of this cartridge and chamber has too much space to produce consistent accuracy.
If the combination used does not chamber normally and the tape is pushed back, there is less than 0.040mm clearance between the case and chamber neck. Acceptable hunting rifle accuracy should be possible.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Begin seating diepte 243 AI
Dankie.
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.