Ludwig /Wouter
Ek het twee ladings uit gewerk op ma se 7mm08
Die een lading is 106% dop vul met 90% kruit brand
No2 is 90% dop vul met 100% kruit brand
Watter een is die beste om te gebruik (Dit is twee verskillende kruite)
Watter lading
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Watter lading
Wouter /Ludwig
Watter een van die twee sal die beste wees om te gebruik
90% dop vul met 100% brand
?
Watter een van die twee sal die beste wees om te gebruik
90% dop vul met 100% brand

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Watter lading
Dankie Ludwig
Ek het ook so gedink sal hulle more aand laai en oor die naweek skiet
Ek het ook so gedink sal hulle more aand laai en oor die naweek skiet