Recoil

Post Reply
User avatar
Andy
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm

Recoil

Post by Andy »

Hi Ouens,

Vir die wat maar skrikkerig is vir recoil, Kyk die link en sien maar self waar jou geweer in pas.
Interesant om te sien dat die selfde kalibers nie dieselfde recoil het nie.

http://www.chuckhawks.com/recoil_table.htm

Groete

Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Recoil

Post by Francois Marais »

Andy

Sorry man, jou post hiernatoe geskuif onder nuwe hofie.............

Ja, jou recoil op dieselfde kalibers gaan verskil, omdat jou geweer gewigte verskil en ook jou punt gewigte en spoed verskil..................

Interresante link, sou graag wou sien wat dieselle gewig geweer met verskillende ladings doen........

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Andy
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm

Re: Recoil

Post by Andy »

Francois,

Dis reg so met die skuiwery ek het net agter gekom daar is ouens wat recoil sku is. Ek hou ook nie van 'n geeweer wat seermaak nie.

Dit gaan verskil want om jou geweer se recoil te bepaal gebruik jy die geweer gewig, lading patrron gewig en spoed in die formule.

So jy kan dieselfde kaliber in twee verskillende gewere he wat sal verskil.

Groete
Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Recoil

Post by Francois Marais »

Andy

Doodreg, het hom ook so, of een geweer met twee ladings, dan gaan die recoil ook verskil.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Recoil

Post by Arnold »

Nou waarna kyk mens? Die recoil energy of die recoil velocity?


Ek skiet in my 9.3X62 'n 195gr ko?el teen so 3000fps asook 'n 286gr ko?el teen 2350fpe .. die 286gr skop baie meer.
Dan interessant, met die 286gr ko?el voel dit of die geweer minder skop as ek met S355 laai ipv S335 {teen dieselfde spoed, ek laai omtrent so 9% meer S355 as S335}
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Recoil

Post by Francois Marais »

Arnold

Kyk hier..........

http://www.handloads.com/calc/recoil.asp

hier................

http://www.huntamerica.com/recoil_calculator/

of hier..............

http://kwk.us/recoil.html

Plug jou data in en speel na hartelus. ;D ;D

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply