Beginner
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Beginner
Gerhard ek pos maar my vraag hierso sodat ek nie jou pos onder die 'trophy room' kaap nie.
Wat het ek nodig om te begin boogskiet met die doel om boogjag te doen as ek gereed is?
Ek is n totale nuweling hiermee - nog nie eers een in my hand gehaad nie.
Maar dis iets wat ek graag sal wil leer doen.

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Beginner
Francois,
Wat is jou budget vir die boog waarna jy kyk?
Soek die beste skoon boog wat jy kan kry en sit goed kood bybehore op om mee weg te spring. Jy sal wel hulle later upgrade as jy weet wat jy van hou en wat nie...
Die manne sal jou goeie raad kan gee wat om alles na te kyk...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Beginner
FHM,FHM wrote: Gerhard ek pos maar my vraag hierso sodat ek nie jou pos onder die 'trophy room' kaap nie.
Wat het ek nodig om te begin boogskiet met die doel om boogjag te doen as ek gereed is?
Ek is n totale nuweling hiermee - nog nie eers een in my hand gehaad nie.
Maar dis iets wat ek graag sal wil leer doen.
Kontak bietjie vir Worsie by die Jagwinkel hier in Windhoek. (0agt1twee4agt322sewe)
Hy sal jou baie mooi kan help met al jou vrae en vir jou pryse kan gee, hy weet wat hy doen. Hy is darem nie verniet Afrika Champ nie en was ook ons land se eerste wereld Champ in sy ouderdoms groet n paar jaar terug.
Soos ek verstaan is boog koop nie maklik nie en mens moet maar by n winkel eers uitkom voor jy begin soek.
Hoop dit help,
Mooi loop,
Witpiet
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Beginner
Baie goeie raad Witpiet!Witpietskiet wrote:FHM,FHM wrote: Gerhard ek pos maar my vraag hierso sodat ek nie jou pos onder die 'trophy room' kaap nie.
Wat het ek nodig om te begin boogskiet met die doel om boogjag te doen as ek gereed is?
Ek is n totale nuweling hiermee - nog nie eers een in my hand gehaad nie.
Maar dis iets wat ek graag sal wil leer doen.
Kontak bietjie vir Worsie by die Jagwinkel hier in Windhoek. (0agt1twee4agt322sewe)
Hy sal jou baie mooi kan help met al jou vrae en vir jou pryse kan gee, hy weet wat hy doen. Hy is darem nie verniet Afrika Champ nie en was ook ons land se eerste wereld Champ in sy ouderdoms groet n paar jaar terug.
Soos ek verstaan is boog koop nie maklik nie en mens moet maar by n winkel eers uitkom voor jy begin soek.
Hoop dit help,
Mooi loop,
Witpiet
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Beginner
Dankie Gerhard.
Man ek het geen idee wat die dinge kos nie, ek weet ook nie of mens begin met n laer graad boog en dan upgrade vorentoe nie, of egin jy dadelik met kwaliteit. Hoe dit ookal sy, ek reken om te begin met so 5 - 7 K...of is dit te min?
My d@nnr Witpietskiet is jy nog hier - jou klanklaas gesien op die forem, of swerf jy maar hier by die boogskiet dinge rond?
Dis nou goeie raad hoor, dankie - ek gaan einde Aug WHK toe om my .270 by Ahrens in te gee vir n silencer fit. Sal dan by Wors n draai gaan maak en die ding begin van daar af.
Weet jy wanneer is daar weer n general shoot by die Rooidrom buite windhoek?
Dankie man
Man ek het geen idee wat die dinge kos nie, ek weet ook nie of mens begin met n laer graad boog en dan upgrade vorentoe nie, of egin jy dadelik met kwaliteit. Hoe dit ookal sy, ek reken om te begin met so 5 - 7 K...of is dit te min?
My d@nnr Witpietskiet is jy nog hier - jou klanklaas gesien op die forem, of swerf jy maar hier by die boogskiet dinge rond?
Dis nou goeie raad hoor, dankie - ek gaan einde Aug WHK toe om my .270 by Ahrens in te gee vir n silencer fit. Sal dan by Wors n draai gaan maak en die ding begin van daar af.
Weet jy wanneer is daar weer n general shoot by die Rooidrom buite windhoek?
Dankie man
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Beginner
FHM,
Ek is omtrent elke dag op die forum, ek post net nie so baie nie. Moet s? was laas week bietjie weg gewees.
Ek is nog nie groot op die boog nie, het wel 1 wat ek so bietjie gebruik. http://missionarchery.com/product/craze/
Dit is glo n baie goeie "entry level" boog en geniet hom nogal.
Is eintlik my vrou se eerste boog gewees, ek "leen" hom nou so bietjie nadat sy vir haar n nuwe kompetisie boog gekoop het. Nou karring ek maar so bietjie met die boog as daar tyd is.
Ek is mos nou maar eintlik n "geweer" man.
Iewres hier na Oktober se kant toe sal ons seker weer n Veldskiet hou by Rooidrom, hou maar net die forum dop. Is nie seker waneer daar n ander skiet by Rooidrom is nie. Ek is meer betrokke by Luipersvallei waar ek F-klas skiet. Ons oefen die naweek en dan skiet ons weer n kompetisie oor 2 weke.
Maak kontak as jy die kant toe kom.
Is nou hoogtyd dat ons ontmoet en n koue goue vat.
Mooi loop

Ek maak so, sal jou laat weet as ek opkom n naweekWitpietskiet wrote: FHM,

-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Beginner
Gerhard,
Hoekom sal jy s? hy moet n skoon boog soek? Vir n begin sal ek s? daar in niks fout met R.A.K boog soos die assassin nie en soos jy verbeter of meer belangstel kan jy net die bybehore "upgrade".. My assassin het niks meer van die bybehore op soos wat hy uitgekom het nie en hy skiet nou n hond uit n bos!
Maar dis maar net hoe ek dit sien! Ek weet julle manne weet meer as ek!
Soos ek s? my 2c
Groete

Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Beginner
Herman wat sal jy se is n beraammde budget om te begin boogskiet?
Ek sal ook verkies om eerder n goeie werksame begin-boog te kry sodat ek met dieselfde boog waarmee ek al die offening gedoen het op die einde van die dag, kan jag ook.
Veronderstel dan nou ek koop die Assassin boog, teiken en teikenskiet pyle, asook n baar bykomstighede wat jy reken nodig sal wees vir die eerste paar maande se offen?
Ek wil net min-of meer n beraming he?
Ek sal ook verkies om eerder n goeie werksame begin-boog te kry sodat ek met dieselfde boog waarmee ek al die offening gedoen het op die einde van die dag, kan jag ook.
Veronderstel dan nou ek koop die Assassin boog, teiken en teikenskiet pyle, asook n baar bykomstighede wat jy reken nodig sal wees vir die eerste paar maande se offen?
Ek wil net min-of meer n beraming he?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: Beginner
Dagse FHM,
Ek val sommer nou hier in, maar het so 4maande terug die Bowtech assasin gekoop vir my broer. Die prys vir boog en kit(Ingesluit in kit is 'n Hostage arrow rest die een wat die haartjies gebruik om pyl vas te hou, en 'n apex gear 5-pin visier) was R6500 as ek reg onthou. Dus alles wat jy nodig het op die boog, al wat jy dan nog kort is release op jou arm en pyle om te begin skiet. Carbon express pyle wat klaar opgemaak is gaan jou so R75 een kos. Dalk 'n boogsak of kas vir so R800-R1200. Teiken kan jy goedkoop of duur voor betaal, afhangend van jou behoefde. Hoop dit help!
Groete
Ek val sommer nou hier in, maar het so 4maande terug die Bowtech assasin gekoop vir my broer. Die prys vir boog en kit(Ingesluit in kit is 'n Hostage arrow rest die een wat die haartjies gebruik om pyl vas te hou, en 'n apex gear 5-pin visier) was R6500 as ek reg onthou. Dus alles wat jy nodig het op die boog, al wat jy dan nog kort is release op jou arm en pyle om te begin skiet. Carbon express pyle wat klaar opgemaak is gaan jou so R75 een kos. Dalk 'n boogsak of kas vir so R800-R1200. Teiken kan jy goedkoop of duur voor betaal, afhangend van jou behoefde. Hoop dit help!
Groete
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Beginner
Dankie man dit gee my n idee op die finansies kant.
Ek sal as ek weer in Windhoek kom by n outfitter wat ou Witpietskiet voorgestel het, gaan hoor en hy sal my help om te kry wat nodig is vir n begin in die nuwe rigting.
Ek sal as ek weer in Windhoek kom by n outfitter wat ou Witpietskiet voorgestel het, gaan hoor en hy sal my help om te kry wat nodig is vir n begin in die nuwe rigting.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: Beginner
Dit is 'n plesier, hoop jy kom reg met die koop van n boog, want dit is n heeltemal nuwe ervaring vir ons wat altyd net gewoond was aan gewere!
Geniet dit!!
Manie
Geniet dit!!
Manie
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Beginner
Hi FHM.
Baie welkom by die vboogskiet wereld, baie baie nice en baie lekker!
Daar is soveel opsies. Ek dink die Assassin RAK is 'n baie goeie deal, bowtech is goeie maak en vir als wat jy bykry is die baie goeie prys.
Die beste sal wees om te kyk en 'n paar boe te trek. Daardie boog wat reg in jou hand le en jou hart so paar kloppe vinniger laat klop, vat hom.
Jy kan kyk na HOYT, Mathews en Bowtech, ek reken dit is die beste boee op die mark. PSE is ook goeie boog, maar ek dink die ontwerp is van so 'n aard dat jy eers bietjie ervare moet wees ens.
Voor jy pyle koop en jy het 'n boog in die oog, post eers hier sodat ons kan raad gee. Dit is maar net my ondervinding dat baie boogwinkel mense die verkeerde spine pyle vir mens gee vir 'n spesifieke boog, wat maak dat jy onnodiglik geld uitgegee het.

ek soek nog wapens...
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Beginner
Dankie Henk,
Ek glo ou Worsie by DIE JAGWINKEL in WHK sal my sekerlik reg kan help met die hele uitrusting vir n beginner.
Ou Witpietskiet se mos hier bo "Worsie is Afrika kampioen en was ook NAM se eerste wereldkampioen so paar jaar terug" So ek vertrou ek sal in ondervindingryke hande wees met die regte keuse van toerusting / uitrusting.
Ek glo ou Worsie by DIE JAGWINKEL in WHK sal my sekerlik reg kan help met die hele uitrusting vir n beginner.
Ou Witpietskiet se mos hier bo "Worsie is Afrika kampioen en was ook NAM se eerste wereldkampioen so paar jaar terug" So ek vertrou ek sal in ondervindingryke hande wees met die regte keuse van toerusting / uitrusting.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Beginner
FHM,
Boogjagter het nou mooi die prys uit een gesit! Wat dit min of meer sal kom om te begin.. Toe ek my boog gekoop het , het alles en alles my so net onder die R8k uitgewerk wat die boog(met al sy bybehore), release, pyle, sak, stringwax en n tool kit! Moet ook net by voeg dat die boog daardie tyd nog biki goedkoper was!
Wat ek ook wel kan s? is n fout wat ek gemaak het om die goedkoopste release te koop wat op die rak is, ek dink almal sal saam my hier stem as ek s? koop die beste release wat jy kan in jou budget! Myne het ek na n maand vervang so die pryse werk dan maar onodig dubbel uit!
Groet
Herman

- Craig44
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed Jul 18, 2012 10:01 pm
Re: Beginner
All above have given excellent advice,
The 2 points I personally would focus on are:
1. Buy the best bow your budget can afford.
2. Buy the best release you can afford.
Reasons:
1. You can always upgrade on the extras, but it is expensive to change your bow.
2. A release is personal. Once set it fixates you anchor point regardless of bow. It also tends to travel with you when you upgrade bows.
enjoy it
Regards,
Craig

Hoyt Alphaburner 80#
Remington 700 XCR LH 30-06
260 AI Build
Theoben Rapid .22 LH
Remington 700 XCR LH 30-06
260 AI Build
Theoben Rapid .22 LH
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Beginner
Herman,Herman Venter wrote: Gerhard,
Hoekom sal jy s? hy moet n skoon boog soek? Vir n begin sal ek s? daar in niks fout met R.A.K boog soos die assassin nie en soos jy verbeter of meer belangstel kan jy net die bybehore "upgrade".. My assassin het niks meer van die bybehore op soos wat hy uitgekom het nie en hy skiet nou n hond uit n bos!
Maar dis maar net hoe ek dit sien! Ek weet julle manne weet meer as ek!
Soos ek s? my 2c
Groete
Daar is niks fout met n R.A.K paket soos die Assasin.
Maar dis nie vir elke beginer nie.
Die idee is dat jy die duurste skoon boog koop wat jy kan bekostig.
Jy sit dan relaftief goed koop sights, arrow rest op en koop n goeie release wat later jou back up release gaan word.
Basies soos n R.A.K paket.
Die nuwe boog skieter begin dan skiet en oefen en na 3 tot 6 maande kom hy agter hy sal graag n beter sight wil koop wat beter vir hom persoonlik werk. Selfde met die pyle, release en die arrow rest.
Dit is baie goed koper op die bybehore te upgrade as om n goed koop boog te koop en oor 5 maande die hele boog te probeer verkoop om n nuwe boog bymekaar te sit.
Vandaar my redenasie...
Die groot geheim op die boog skiet is dat as jy iets kry wat vir jou werk moenie gaan staan en verander nie want dit kos n klomp skiet werk om gewoont te raak en weer te skiet soos jy wil skiet...
Hoop dit maak sin.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Beginner
Gerhard,
Dankie dat jy my geantwoord het! Dit maak sin! Ek glo elkgeval nie jy sal die man van die wal af in die sloot lei nie maar help om die beste te doen!
Groete
Herman
Dankie dat jy my geantwoord het! Dit maak sin! Ek glo elkgeval nie jy sal die man van die wal af in die sloot lei nie maar help om die beste te doen!
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Beginner
Baie dankie vir die manne wat my sover gehelp het.
Ek dink ek het reggekom op n boog keuse.
Ek laaik die boog jong - wat se julle manne?
Ek dink ek het reggekom op n boog keuse.
Ek laaik die boog jong - wat se julle manne?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Beginner
er...hmm..die gespande een!Witpietskiet wrote: Watse boog???![]()
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beginner
Dis oneties! Kyk hoe point daai boog die arme onskuldige modelletjie!
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Beginner
Ek laaik ook daai boog, lyk of hy lekker kan span en pyle skiet.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Beginner
Ek het nie geweet jy kan 'n dooierus gebruik vir 'n boog nie ... maar ek kan nie fout vind met waar daai boog tans rus nie, dit lyk na 'n heel gemaklike en sagte rusplek ...
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Beginner
Waar kry julle ouens die foto van my pyle draer?
Ag nee manne.....

Ag nee manne.....
Aim small, miss small