Kameelperd
-
Gerard
Kameelperd
'n PH kom vannoggend by die werkswinkel aan en vertel van 'n kameelperd wat een van sy kli?nte, 'n Rus, geskiet het. Mens besef eers hoe groot die dier is wanneer 'n mens dierek by hom is.
[img width=560 height=420]http://fgsafaris.com/images/TrophyRoom/ ... raffe1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://fgsafaris.com/images/TrophyRoom/ ... raffe1.jpg[/img]
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Kameelperd
Gerard wrote:
..............en vertel van 'n kameelperd wat een van sy kli?nte, 'n Rus, geskiet het.............
[img width=560 height=420]http://fgsafaris.com/images/TrophyRoom/ ... raffe1.jpg[/img]
F@@K die size, n kameelperd wat terugskiet is lewensgevaarlik - gelukkig was dit n 'ruskie'.....
Last edited by FHM on Thu Aug 09, 2012 1:48 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Kameelperd
Oom Gerard
Ek het ook eers mooi besef hoe groot hulle werklik is toe ons twee keer 1200km moes afl? met 'n Corsa en 'n ses voet venter om al die vleis by die huis te kry
Dit was 'n vriend van my wat nie nader aan die huis wou skiet nie, dink hy het sy lus geblus

Mooiloop
Marc
Ek het ook eers mooi besef hoe groot hulle werklik is toe ons twee keer 1200km moes afl? met 'n Corsa en 'n ses voet venter om al die vleis by die huis te kry
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Kameelperd
Die groot ou bulle wat rondloop bo in die mopanes raak masief het al heel paar gekry wat se karkas gewigte skoon oor 800 kg gegaan en een self 900 kg so dink mooi dit is twee groot eland bulle in een dier.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Gerard
Re: Kameelperd
Frederik,
Ja ons neig om te dink dat 'n eland baie gewig vleis is tot mens 'n kameelperd geskiet en bewerk het. Dieselfde PH het laasjaar 'n kli?nt uit Itali? gehad wat met dieselfde geweer 'n eland geskiet het.
[img width=560 height=422]http://www.gsgroup.co.za/galfgcarloeland.jpg[/img]
Ja ons neig om te dink dat 'n eland baie gewig vleis is tot mens 'n kameelperd geskiet en bewerk het. Dieselfde PH het laasjaar 'n kli?nt uit Itali? gehad wat met dieselfde geweer 'n eland geskiet het.
[img width=560 height=422]http://www.gsgroup.co.za/galfgcarloeland.jpg[/img]
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
-
Gerard
Re: Kameelperd
Dit is 'n Sako in 308 Win. Sy kli?nte skiet alle vlaktewild met die geweer en hy doen backup met sy 7mm Rem Mag. Hy s? dat, wanneer die skootplasing voor die diafragma is, is daar nie nodigheid vir backup nie. Wanneer die manne bene afskiet of pensskote skiet, begin sy werk.

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Kameelperd
Ek sal so bietjie sku wees om kameelperd se kind met 308 te skiet behalwe vir kop skoot met 'n monometaal.
Maar as dit werk dan werk dit dit is net so groot dier en as jy fisies daar staan terwyl hulle slag en jy sien die dik vel dan weet jy hoekom die manne praat van groter kalibers op die ou perdjie.
Maar as dit werk dan werk dit dit is net so groot dier en as jy fisies daar staan terwyl hulle slag en jy sien die dik vel dan weet jy hoekom die manne praat van groter kalibers op die ou perdjie.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: Kameelperd
Ek het my kameelperd in Pongola geskiet en die karkass alleen was 875kg. Die kop, pote en vel alleen was 192kg. Ons het ses sterk manne aan 'n boud gedra.
Voorspoed!!!
Voorspoed!!!
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Kameelperd
Baie mooi Camelhorse daai.
Frederik ek was al by die uitskiet van 10 Kameelperde en die manne gebruik 9.3 en groter vir kopskote. Hulle het .416 Rigby gebruik meestal. Die diere was nie gejag voor die tyd nie en mens kon met die bakkie tot teen hulle ry. Ek het gesien dat 'n 9.3x 62 soft nie deur die kop gaan nie.Die dier is dood, maar jy besef net hoe hard en taai hy is. Hart en longskote sit hulle neer, maar net soos Eland bulle VS koeie moet mens besef hulle is amper twee aparte spesies as jy hulle skiet. Ek onthou niemand het belang gestel in die velle nie. Is dit steeds so.
Het laasweek kiekie gekry van 'n Italiaanse vrou wat een geskiet het met .270. Hy het bleikbaar mooi geval, so dit is seker moontlik.
Ek persoonlik sal dit nooit doen nie.
Ek sal MIN .375 vat en in die kop skiet vir bestuurs doeleindes sal nie een wil "jag" nie.
dittoFrederik wrote: Ek sal so bietjie sku wees om kameelperd se kind met 308 te skiet behalwe vir kop skoot met 'n monometaal.
Maar as dit werk dan werk dit dit is net so groot dier en as jy fisies daar staan terwyl hulle slag en jy sien die dik vel dan weet jy hoekom die manne praat van groter kalibers op die ou perdjie.
Frederik ek was al by die uitskiet van 10 Kameelperde en die manne gebruik 9.3 en groter vir kopskote. Hulle het .416 Rigby gebruik meestal. Die diere was nie gejag voor die tyd nie en mens kon met die bakkie tot teen hulle ry. Ek het gesien dat 'n 9.3x 62 soft nie deur die kop gaan nie.Die dier is dood, maar jy besef net hoe hard en taai hy is. Hart en longskote sit hulle neer, maar net soos Eland bulle VS koeie moet mens besef hulle is amper twee aparte spesies as jy hulle skiet. Ek onthou niemand het belang gestel in die velle nie. Is dit steeds so.
Het laasweek kiekie gekry van 'n Italiaanse vrou wat een geskiet het met .270. Hy het bleikbaar mooi geval, so dit is seker moontlik.
Ek persoonlik sal dit nooit doen nie.
Ek sal MIN .375 vat en in die kop skiet vir bestuurs doeleindes sal nie een wil "jag" nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Kameelperd
Gerard, daar by Africa Taxidermy in Humansdorp staan 'n FULL mount van 'n kameelperd wat 'n Amerikaner geskiet het. Glo iets te doen met Nike skoene, dis waar al die geld vandaan kom. Dink hulle het hom $20,000 gevra vir die full mount. Maar om langs daai ding te staan gee jou ook redelik goeie idee van die grootte... Dink nou net watse storie gaa dit wees om daai ding na die VSA toe te ship !
Lekker dag
Lekker dag
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Kameelperd
Eland foto is baie mooi! Uitsonderlik vir Afrika, ek wil net nie self daar wees nie;-)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution