wippet jack russle kruis?

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

wippet jack russle kruis?

Post by cassie_calvinia »

ken van julle die honde? het van julle sulke honde? ek soek kleintjies asb!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: wippet jack russle kruis?

Post by BLOK »

Voeltjie hond met houding klink vir my. Wonder hoe sal hy lyk.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: wippet jack russle kruis?

Post by Dawid »

Miniatuur windhond met die hart van n leeu.. ;)

Self opsoek na so n steekbaard, wired hair,jack russel kruising ding........sommer net n brak, die opregte goed hou nie.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: wippet jack russle kruis?

Post by cassie_calvinia »

hul noem dit die Lurcher breed.
ek kry nie teler in SA nie.
my vriend het 1, maar hy teel nie meer.
HOU HOM DAAI DIKTE
Zack Benade

Re: wippet jack russle kruis?

Post by Zack Benade »

Blok
Voeltjie hond met houding klink vir my. Wonder hoe sal hy lyk.
Laat ek dit anders verduidelik.
Dis so klein soos 'n .204 en 6Br maar is so kwaai soos 'n 700NE.
DIe hart van 'n leeu
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: wippet jack russle kruis?

Post by Dawid »

Cassie ek`t daai "Lurcher breed" van jou bietjie ge Google en daai brakke lyk ook maar nes die Specials wat n man by die SPCA kry  ;D ;D Sien dis oorwegend Whippet

Ek gaan sommer daar by Welkom se SPCA vir my n "brak" kry en hy moet so lelik wees soos die duiwel homself en hom sommer n oulike naampie gee........iets soos.....wag ek werk daaraan  ;D ;D

Hier gaan ons nie regkom nie die manne het net "Pedigree"
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: wippet jack russle kruis?

Post by cassie_calvinia »

;D dit lyk my so.
dit is glad nie 'n mooi hond nie! maar dink hy sal mooi loop.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: wippet jack russle kruis?

Post by Foxhound »

dawid

jy sal verbaas wees, ekt so 10 jaar trug vir my n gsp by bloemfontein se dbv gaan haal want ekt nie kans gesien om klein hondjie groot te mnaak ni, toe ek daar aankom staan daar die lelikste brak onder die son saam hom in die hok

ek betaal toe my donasie en albei is saam my huistoe

die gsp was een van die lekkerste bloedspoor jaghonde wat ek gehad het maar hyt nie n geelslang oorleef nie

die brak se naam was toe maar brakkies, want hy was n opregte hond, sy ma en pa was n hond! hy was ook seker 'n wirehaire x jackrussel gemix met n worshond en staffie kop!!!! maar ou brakkies het vir niks gestop nie, hyt nooit siek geword nie en was altyd by my gewees,bosluise het hy baie gekry en vlooie, dan ek hom maar gedip,

toe brakkies die dag kanker kry en ek hom moes laat uitsit op die ou end was dit n baie hartseer storie, ons hele gesin was in rou vir 2 weke omtrent,haha, mens raak so geheg aan die brakke!!!
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
Post Reply