Raait, wanneer is QL kursus??
1)wat is die aanvaarbare spread van jou vinnigste tot staadigste??
Ek het vandag 6 x vier batches gelaai met verskillende seating dieptes..
my ES is van
50 ft/sek.......QL het 2604ft/sek voorspel, ek kry 2567 gem...37ft/sek afwyking
48 ft/sek.......QL het 2550ft/sek voorspel, ek kry 2382 gem..168ft/sek afwyking
42 ft/sek.......QL het 2554ft/sek voorspel, ek kry 2385 gem...169ft/sek afwyking
37 ft/sek.......QL het 2580ft/sek voorspel, ek kry 2494 gem...86ft/sek afwyking
34 ft/sek.......QL het 2584ft/sek voorspel, ek kry 2547 gem....37ft/sek afwyking
33 ft/sek.......QL het 2564ft/sek voorspel, ek kry 2458 gem.....106ft/sek afwyking
Wat veroorsaak die spread?? is onkonstante gr. afmetings??...(het RCBS balkie skaal)..
2) waarom is daar so 'n verskil tussem QL voorspel spoed en werklike chrony spoed??
Ek luister graag.
Cheers
QL spoed, werklike spoed en ES.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
QL spoed, werklike spoed en ES.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: QL spoed, werklike spoed en ES.
Ludwig baie baie waar wat jy hier skryf.
Ek wil net by las ek het met selfde probleem gesukkel. Dis hkm ek 20 doppe gevat wat selfde water inhoud het en hulle ordentlik soos in ordentlik voorberei en gelaai en als presies gedoen en toe is my ES af na 16ft.
SO weereens doppe en doppe en dopvoorbereiding is belangrik en baie.
Dippies
Ek wil net by las ek het met selfde probleem gesukkel. Dis hkm ek 20 doppe gevat wat selfde water inhoud het en hulle ordentlik soos in ordentlik voorberei en gelaai en als presies gedoen en toe is my ES af na 16ft.
SO weereens doppe en doppe en dopvoorbereiding is belangrik en baie.
Dippies
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: QL spoed, werklike spoed en ES.
Jis Ludwig, jy is soos klokslag reg met 'n antwoord, dankie pella...OK, eks gelukkig met jou ES antwoord, my doppe is lapuas, maar ek glo nie ek sal nekke begin sny nie, so ek kan maar 'n paar foete/sek afskryf..

S? bietjie vir my meer oor die QL voorspelling vs werklike spoed.
(ps, Tripod, as jy lees, ek het die chrony se een sunscreen stafie moertoe met die 170gr Hornady...dit kom nou van speel n?)
Cheers
S? bietjie vir my meer oor die QL voorspelling vs werklike spoed.
(ps, Tripod, as jy lees, ek het die chrony se een sunscreen stafie moertoe met die 170gr Hornady...dit kom nou van speel n?)
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: QL spoed, werklike spoed en ES.
....mmm, te veel om in te neem..
Maar nou, as die skoot loop, kan jy net 2 goed waarneem...die 4 gate in die papier en die 4 spoed lesings oor die Chrony...(wat verskil van QL se voorspelling)
Wanneer gaan jy dan ooit weet jy is op/by/naby die node??
Maar nou, as die skoot loop, kan jy net 2 goed waarneem...die 4 gate in die papier en die 4 spoed lesings oor die Chrony...(wat verskil van QL se voorspelling)
Wanneer gaan jy dan ooit weet jy is op/by/naby die node??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL spoed, werklike spoed en ES.
Ek wou nou die hoofie begin het, aangesien ek baie trots voel op my QL berekining, sowel as ES wat ek vandag met my 243 gekry het.
Ek het Saterdag die eerste skote met die geweer gaan skiet, en terug gekom na die QL program met dit wat ek gemeet het. Gister feitlik niks gewerk nie, maar heeldag QL bestudeer, getoets ens, ens.
Lang storie kort. QL se gister vir my ek moet 39,2gr S365 vir n spoed van 3011 ft/s gooi. Vandag gaan toets ek gou drie, en die volgende spoed is gemeet: 3002, 3004 en 3005. Twee skote sny mekaar, met die derde binne 10mm.
Verder kan ek die volgende spoed lesings meet:
39,5gr = 3042, 3057 en 3044 - ES=15ft/s
39,8gr = 3090, 3086 en 3065 - ES=25ft/s
40,1gr = 3080, 3091 en 3090 - ES=11ft/s
42,6gr = 3254, 3262 en 3250 - ES=8ft/s
Moet se vir n baie nuwe herlaaier, was vanmiddag vir my baie lekker.

Veiligheid eerste manne!
-
KC
Re: QL spoed, werklike spoed en ES.
Cobb,
Dis dalk dom vrae maar het jy eers proef skote geskiet en toe daardie lading en spoed gevat en jou QL program daarmee gekalibreer?
Het jy dieselfde batch kruit geskiet met dieselfde primers?
Ek is ook maar baie nuut met QL en my gemete spoed en die QL voorspelling is baie naby aan mekaar.
Ek het verlede Saterdag spoed gemeet en my ES was so 50fps maar ek skryf dit toe aan die koue oggend maar gemiddelde spoed was ek so 10 na 20fps uit op die QL waarde.
Ek het n mooi groep gekry met 1gr meer kruit as wat QL dit aangee. Dit is vir my na genoeg.
So ek gebruik QL as n aanduiding eerder as n presiese instrument. Jou groepe sal nog altyd bepaal watter lading jou geweer van hou en hopelik is dit naby an die node wat QL gee.
Ek laai n 1grein bo en onder die QL waarde in 1/2 grein inkremente ook en vergelyk die resultate.
So ver werk dit vir my maar dis nie altyd presies nie. Ek moet nog seker biedjie meer karring aan my QL program
Groete
Kobus

Pierre,
Daardie ES van jou is baie goed hoor. Jy doen beslis iets reg.
Daardie ES van jou is baie goed hoor. Jy doen beslis iets reg.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL spoed, werklike spoed en ES.
Dankie KC. Moet se ek voel bietjie skuldig daaroor, aangesien dit PMP doppe is wat vir die tweede keer geskiet het. Het dit na die vorige keer slegs skoongemaak, en ge neck resize, nogals met n lee.KC wrote: Pierre,
Daardie ES van jou is baie goed hoor. Jy doen beslis iets reg.
Wat ek wel kan se is dat ek oor die algemeen n ES van ongeveer 20ft/s met my 30-06 ook kry. Ek het n Lyman balk skaal. Hy het die mtm elektroniese skaal vervang, en dit het verseker n verskil vir my gemaak. Ek prober werklik baie akkuraat die gr's meet.
Soos ek ook gese het, ek is bly ek kon self die QL kalibreer, en vandaar op my nuut gegewe lading skiet.
Veiligheid eerste manne!
-
KC
Re: QL spoed, werklike spoed en ES.
Pierre,
Neewat jy is uitgesort.
Ongelukkig kom ek te min op n skietbaan so ek sukkel maar voort
Darem al so paar goed reggekry met QL maar moet nog die ladings net weer gaan toets om seker te maak.
Dit gaan dalk eers einde Augustus wees