Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
From practical tests done by the forum members it shows that any appendages to the barrel have no effects on the node that had been achieved previously.
Nou n vraag wat ek ook vandag wou vra gaan ek maar sommer hierby aanlas. As mens aan die voorkant van die loop op die loop self muzzel brake gate sou laat boor waar sou die shockwafe stop voor die gate of by die loop punt. Ek weet nie of mens dit kan doen nie maar gestel mens sou kon.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Hoe belangrik is die golf, wat sou gebeer as mens die golf se nou maar kon stop of verminder in die helfte van die loop se lengte ipv dat hy tot by die kroon beweeg.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Ludwig wrote:
Blok, as jy teoreties die golf heeltemal kon stop voor hy by die kroon kom, kan jy die hele OBT en Node teorie in die asblik gooi. Dan sal enige spoed 'n "node" spoed wees.
Verstaan ek jou reg. Maw as jy die golf kon stop sal n koel enage spoed uitgeskakel die vorm/lengte van die koel mbt groefdraai dan in n geweer moet kan groepeer.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
So ter inligting met gewere met Magna porting wat in die loop ingesny is. Die skokgolf word nie daardeur beeinvloed nie al word hy ook in hoe mate verklein deur die refleksie van die poorte. Dit daar gelaat.
Wat die probleem by die tipe van porting is is jou nodespoed vanwee die verlies van spoed as gevolg van die porting in die loop. Ek het dit beleef met Ferdie(Fisher hier op die forum) se 450 Rigby. As jou nodespoed bv 2400ft/sek is gaan jou node net so rapsie onder dit le. Wel dit is wat ons gevind het in elk geval en dit maak sin.
Thanks for all the,
Another question.
Simms vibration technology has brought out a vibration dampener that slides onto the rifle barrel and by moving it closer or further from the crown, it apparently is supposed to improve grouping.
Has anybody tried it???
Het ook al daai rubber oor die loop gesien. Laas jaar n klient uitgevat wat een by n amerikaner persent gekry het. Die man glo hoog en laag die rubber om die loop help met sy groepe en blykbaar ook sommer dat die geweer minder skop.
Dit het laat geraak en ek het nooit die dag kans gekry om ook met die geweer te skiet nie.
Ludwig
Jy ken mos die oom Chris en al sy teorie. Nou om hom so effe te toets en my kennes te verbreed wat se jy van die een
ek wil graag weet wat die volgende toets se resultate sal wees op akuraatheid, aangesien die golf redelik amper 100% behoort uitgeskakel te kan word. Ek weet dit is seker heeltemal onmoontlik om die toets te kon uitvoer maar dit daar gelaat. Gestel die loop is net so akuraat soos n eenstuk loop.
Gestel mens sou n loop in twee dele kon bou, n kort gedeelte se van so 5" om die grootste gedeelte van die skok te kon absorbeer. dan n tweede loop aanheg met behulp van skroefdraad en n tussen waster wat ook op die loop tussen die voorste en agterste loop kon inskroef. Die tussen gedeelte sou dan van n medium gemaak word wat die golf oordraag so te se heeltemal onmoontlik maak. kom ons maak die medium sommer n tipe baie harde plastiek of teflon.
Wat dink jy sou hier met die golf gebeer en watse effel sou dit he op die OBT, sal barrel time in so n geval uitgeskakel word en enage spoed n regte spoed kon wees.
Jammer vir die swak skets weereens ek sukkel maar daarmee.
Ek wil vandag vir hom begin laai. Sal jy se ek kan 1" aftrek van sy loop lengte om by my barrel time te kom
Ek het Saterdag agter 'n ou gesit wat met 'n 308 met MB op geskiet het,ek was bly ek was nie langs hom op die bank nie. Jy kon die onplesierigheid op sy gesig gesien het ,deur die smile wat hy vir die MB man gegee het na elke skoot.
Ek neem aan die port se geraas sal minder as die MB wees. Of is dit maar net so steurend.
Last edited by Vlakvark on Tue Jul 31, 2012 2:02 am, edited 1 time in total.
Ludwig wrote:
Blok, ek dink jy moet daai vrae maar aan Chris Long vra. Hy is die man met die wetenskaplike agtergrond oor hierdie teorie. My kennis gaan nie so diep in dit in nie.
Hahaha
Nee jong probeer jou nie vas vra nie, dit is maar net iets wat ek al lankal oor wonder.Jy sien mos nou al hoe ver kom ek die laaste week met die loop kroom Mbrake issue. As dit so is dat as die golf uitgeskakel word mens enage spoed deer n loop kan skiet en hy sal groepeer, hoekom het iemand nie al lankal daaraan iets gedoen ipv nou programme ens te wil skryf om OBT te wil bereken. Vir geweer vervaardagers sal dit mos dan ook n bonus wees en n sterk verkoop punt want hulle gewere sou teen enge spoed goeie groeperings kon gee.
Ek wonder miskien moet ons iemand kry wat so toets kan doen. Mag dalk verkeerd wees maar hierdie teorie as dit so kon wees sal mos die appelkar heeltemal omgooi.
Weet nie hoe dink jy redeneer ek.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Ek het nou Tipex op die skerm gebruik maar sien nou net n wit merk op my skerm! Kan ek nou nail polish remover gebruik? Is dit veilig?
Gerhard
Hou by die regte loop lengte en dan soek jy net jou sweatspot onder jou voorgestelde nodespoed. Dis nog steeds baie makliker as die ou manier. Die blaf van so n port is normaalweg heelwat minder as met n muzzlebrake. Die konsep van die tipe gleuwe is meer om muzzle flip te verminder as terugslag alhoewel dit ook daarmee help.