Mooi vlakvark
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Mooi vlakvark
Het vandag n lekker vlakvark beer geskiet! Skoot afstand was 120m met die 243 mrt 69gr hv teen 3550ft/s, ek het gegan vir n texas heart shot reguit van agter af! Hy toe stadig weg gedraf vir so 100m en weer gestaan , toe gee ek hom n hv deur die nek. Toe ek hom oopmaak het ek gesien die eerste skoot het gevorder tot by die longe- so die tweede skoot was nie regtig nodig nie! Die deel wat uisteek op sy langste tand meet 11duim!
http://i398.photobucket.com/albums/pp68 ... -00022.jpg
groete
nico
http://i398.photobucket.com/albums/pp68 ... -00022.jpg
groete
nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
-
Daneel
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Mooi vlakvark
Nee man Nico, skiet jy alweer my vark.... 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Mooi vlakvark
Mooi Vark Nico
Wens een wil kans vat en voor my verby draf
Reggie
Wens een wil kans vat en voor my verby draf
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Mooi vlakvark
Netjies Nico! ek sal darrem self bly wees as ek die naweek so een kan plat maak
Last edited by James Wilson on Fri Jul 27, 2012 8:24 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Zack Benade
Re: Mooi vlakvark
Baie mooi Nico----Dis hoe 'n vark moet lyk.
Net een vraag----Hoekom skiet jou 243 so stadig met die 69gr koeels?

Net een vraag----Hoekom skiet jou 243 so stadig met die 69gr koeels?
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Mooi vlakvark
Baie mooi
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Mooi vlakvark
Dankie manne!
Zack- jy grao maar daai koels kan eintlik nog 150ft/s vinniger gan! Ek laai hulle so dat hulle saam my scope se kruis haar werk! Dis n zeiss conquest met n rapid z 800 kruishaar! Met die spoed zero die kruis haar op die maksimum vergroting van 14!
groete
Nico
Zack- jy grao maar daai koels kan eintlik nog 150ft/s vinniger gan! Ek laai hulle so dat hulle saam my scope se kruis haar werk! Dis n zeiss conquest met n rapid z 800 kruishaar! Met die spoed zero die kruis haar op die maksimum vergroting van 14!
groete
Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Mooi vlakvark
My eerste pakkie is gister gepos, en ek moet se ek is baie opgewonde. Wat is jou lading, en hoe ver is jy van maks TPL af?
Kon jy dalk die eerste koeel uit die vark herwin?
Kon jy dalk die eerste koeel uit die vark herwin?
Veiligheid eerste manne!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Mooi vlakvark
My lading lyk so
Nosler custom comp doppe
cci250 primer
tpl 69mm
s365 lot 66
47.5gr
spoed 3550ft/s.
Ek weet nie wat maks tpl is nie! het hom gelaai soos hy vir my mooi lyk!
Nosler custom comp doppe
cci250 primer
tpl 69mm
s365 lot 66
47.5gr
spoed 3550ft/s.
Ek weet nie wat maks tpl is nie! het hom gelaai soos hy vir my mooi lyk!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
