Skootplasing eland
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Skootplasing eland
Ietsie vir die pot/biltong spens, die elande wei rustig op 150-170m, dis oop bosveld in die Koster omgewing. Kareebome en lang gras. Bul is R9000 koeie R4500 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Carl on Thu Jul 26, 2012 7:50 am, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Skootplasing eland
Sal nie skiet, weet nie wie se kalfie staan daar links agter bos nie, bul te duur... Wil nie kalfie wees los nie 
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Skootplasing eland
Ek is so half onseker of hierdie regtig "groot" koeie is
As ek moet een van die regter kantse twee op die blad
As ek moet een van die regter kantse twee op die blad
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Skootplasing eland
Gillie, goeie roep my maat.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Skootplasing eland
So op daai punt, wanneer sal daai kalfie begin self vreet ?7mm wrote: Gillie, goeie roep my maat.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Skootplasing eland
Twee nuwe fotos vir die vakansie. Mooi skiet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skootplasing eland
Die tweede bul begin mooi raak maar moet nog bietjie gaan voor hy n blou bul word.Carl wrote: Twee nuwe fotos vir die vakansie. Mooi skiet.
Sal wag dat die koei agter hom eers weg stap. Maar soos hy daar kyk lyk dit of hy jou reeds gesien het en die tyd vir skiet nie baie is nie....
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Skootplasing eland
Ek weet nie maar prys is bietjie rof!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Skootplasing eland
Die koeie se prys is in lyn, maar hulle is bietjie skraal, heel links seker so 190kg, middel 2 sien jy die ribbes, regs ook mooi. Tweede bul n mooi een, ma prys taai sal ek se, glo nie hy sal 300kg maak nie, dan kos hy R30/kg. Op 150m sal ek vir n kopskoot gaan, dit is mooi oop, nie takkies ens in die pad nie, behalwe as jy die trofee wil hou.
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Skootplasing eland
Dis nie regte pryse nie, sommer net 'n grap om die skut te laat fokus;-) Op die stadium jag ons nog nie elande nie - te veel verloor weens ander omstandighede. Draadstrik x2, spring oor draad x2.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Skootplasing eland
Daai onderste bul tender darrem vir n 165gr Accu Bond teen 2900ft/sek reg tussen die oe. Die skoot lyk nie te ver nie, en die bul is mooi rustig.
Veiligheid eerste manne!
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Skootplasing eland
As die prys sak na so 7000 vir daai tweede bul sal hy tussen die oe moet le.
groetnis
Johnny
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Skootplasing eland
BRNO .06 (Pierre) wrote: Daai onderste bul tender darrem vir n 165gr Accu Bond teen 2900ft/sek reg tussen die oe. Die skoot lyk nie te ver nie, en die bul is mooi rustig.
As ek daai bul so bekyk,op die tweede foto, lyk hy nie vir my so rustig nie.
Sy nekvel vertel vir my hy het so pas sy kop in die rigting van die kamera geruk en sy o? lyk ook onrustig.
Ek sou reken hy is baie na aan wegspring.Die koei weet ook van iets, net nie in watter rigting nie.
Ek sou gaan vir sy rug, reg tussen sy bladbene,net onder die kambene, indien ek die regte koeels het.
My 2c.