300 Whisper QL/OBT 155gr A Max

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
KC

300 Whisper QL/OBT 155gr A Max

Post by KC »

Gedink ek deel die stukkie inligting met julle.

Ek speel toe weer biedjie met my nuwe QL program en ek was baie nuuskierig oor my gewese 300 Whisper lading of QL/OBT dit reg kon voorspel.

Dit is n algemene feit onder ons silhoette skuts dat n 300 Whisper met n 155gr koeel groepeer op 14gr S265.

My specs was gewees: Thompson Contender 10" loop

155gr Amax Col 55mm CCI400 14gr S265 1600fps

155gr PMP HP Col 53.9mm CCI400 14gr S265 1500fps

QL/OBT se waarde op die 0.8827 node is 14gr S265 1500fps op die A Max

Die spoed verskil pla my nie want die temperatuur waaronder ek my lading getoets het kon verkil het want dis n baie klein dop en temperatuur het n groot invloed op spoed maar die lading het winter en somer gegroep.

Wat dit my se is dat OBT se nodepoed soos hy dit deurgee baie weerstand bied teen skommelinge in temp en spoed soos in die leesstuk.

Ander ladings wat bevestig is my 30-06 met 155 Amax'e en 165 Nosler partitions. Ek het nodedata vir 200gr partitions en 168gr Nosler Custom Competitions wat ek nog net fisies moet gaan toets.

So ja dinge lyk goed vir QL en OBT

Kobus
Last edited by KC on Tue Jul 24, 2012 2:41 pm, edited 1 time in total.
Post Reply