Manne, ekt 'n pel wat sy hele boog kit (alles te same) wil verkoop...
Wat is n fair prys wat hy kan vra?
Hier's sy beskrywing...
* 2008 Reflex Charger Compound Bow (Draw Weight 70 pounds, Draw Length 27? - 30?)
* Sims S Coil Camo Stabilizer
* GWS V-Drop Strikeforce Arrow Rest
* Truglo Tru Sight (5-pins) - Ideal for shooting in Bad Light
* Scott Little Bitty Release (dink dis n little bitty goose dalk, net seker maak)
* Bow Wax
* Allen Key set
* Arrows (340 Easton Excel Shafts) with Field Points for target shooting (weet nie hoeveel nie, dink so 10)
* Quality Protective Travel Case
* Nice for a second bow or for a beginner. Accurate and Fast.
* good condition
Al die stuff in die kit het hom omtrent R8000 gekos in totaal. Die boog is by Stillbow gekoop net voor Stellenbosch, Oct 2008. Dis in n goeie toestand, nooit gejag nie. Boog le in sy kas die laaste 2 jaar na hy belangstelling verloor het.
Groete
Swys
help met prys...2008 reflex charger (hele kit)
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
help met prys...2008 reflex charger (hele kit)
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: help met prys...2008 reflex charger (hele kit)
Swys, ek reken so ongeveer R3K vir die hele kit. Dit kan selfs nog te veel wees, dalk tussen R2K en R3K.
Groete
Groete
ek soek nog wapens...
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: help met prys...2008 reflex charger (hele kit)
Dankie Henk, sal dit so vir my vriend aanstuur.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: help met prys...2008 reflex charger (hele kit)
Hoe ver dink jy sal so kit soos hier genoem n beginner kan bring?SV MAD (Henk) wrote: Swys, ek reken so ongeveer R3K vir die hele kit. Dit kan selfs nog te veel wees, dalk tussen R2K en R3K.
Groete
Veiligheid eerste manne!
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: help met prys...2008 reflex charger (hele kit)
Dit is 'n goeie bargain om mee te begin, as mens 'n hele kit kan optel vir daardie prys. Soos wat mens ontwikkel kan mens beter boog koop en accessories ens
ek soek nog wapens...
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: help met prys...2008 reflex charger (hele kit)
PM my net dan stuur ek my pel se nommer, dan kan julle met hom reel. Hy woon in Bellville, Kaap. Cheers. Francois