Nuwe Lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
pietf
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Wed Jul 11, 2012 12:13 pm

Nuwe Lid

Post by pietf »

More Almal

Ek is nuut op die forum. Al die pad van Pretoria.

Jag al n paar jaar, maar nou moeg om met n ander man se geweer te skiet,
en het so twee weke terug my nuwe Savage Axis 308 gekry.

Die forum het baie gehelp met scope keuses en Oom Piet se Savage Axis geweer toetse was uitstekend.
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Nuwe Lid

Post by Cz_apie »

Welkom en geniet dit hier.  Ja  - om met n ander persoon se geweer te skiet is maar nie dieselfde as met jou eie nie  8)
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Nuwe Lid

Post by matewis »

Baie welkom Piet en baie geluk met jou netjiese nuwe roer!

Geniet dit hier en dra by, sien uit om beter te leer ken.

Groetnis
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe Lid

Post by theedge »

More more maat baie welkom bly om ook kennis te maak - die plek is n lekke kuier plek wes gewaarsku dit is verslawend.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Johan Reyneke »

Welkom Piet en geniet dit hier
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe Lid

Post by Jacquesb »

Hi Piet, maggies dis hoekom ons mekaar nie ken nie, Pretoria is te groot.
Lekker kuier!
Brand kruit!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Post Reply