boogskiet Nelspruit
Posted: Wed Jul 11, 2012 10:22 am
Hallo manne,
Ek is in Nelspruit en die meisie gaan biki shopping doen! Het gewonder of julle nie dalk weet van n plek hier wat ek biki met die boog myself kan besig hou nie?
Groetnis
Herman