boogskiet Nelspruit

Post Reply
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

boogskiet Nelspruit

Post by Herman Venter »

Hallo manne,
Ek is in Nelspruit en die meisie gaan biki shopping doen! Het gewonder of julle nie dalk weet van n plek hier wat ek biki met die boog myself kan besig hou nie?

Groetnis
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: boogskiet Nelspruit

Post by SV MAD (Henk) »

Hi Herman.

Stuur my 'n PM, ek het 'n vriend in nelspruit wat baie boogskiet daar, sal sy nr vir jou deurgee dan
Groete
ek soek nog wapens...
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: boogskiet Nelspruit

Post by Herman Venter »

Dankie Henk,
Maar ek is reeds weer in Pretoria! So nou hou ek myself maar by AE besig!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: boogskiet Nelspruit

Post by SV MAD (Henk) »

Doodreg!
ek soek nog wapens...
Post Reply