Eerste Koedoe
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Eerste Koedoe
Hi Manne
Ek het die naweek my eerste koedoe bul ooit geskiet.
Baie trots op my self gewees om die "Grey Ghost" finaal uit te oorle!
Skiet bietjie die horings manne asb?
Groete,
Brno
Ek het die naweek my eerste koedoe bul ooit geskiet.
Baie trots op my self gewees om die "Grey Ghost" finaal uit te oorle!
Skiet bietjie die horings manne asb?
Groete,
Brno
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Eerste Koedoe
Mooi bok lekker diep draaie. Geluk hulle is amal spesiaal.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Eerste Koedoe
Mooi gedoen Brnu,
Daai is mooi diep draaie, hulle maak seker so 42"
Daai is mooi diep draaie, hulle maak seker so 42"
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Eerste Koedoe
Baie geluk! Mooi koedoe en mooi foto's!
Ek skat so 42 tot 45!
Ek skat so 42 tot 45!
Aim small, miss small
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Eerste Koedoe
Well done Bruno
My guess 40 - 42 inches
Hope you had a lekker challenge to hunt him
Reggie
My guess 40 - 42 inches
Hope you had a lekker challenge to hunt him
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Eerste Koedoe
Geluk met die koedoe. 47 duim
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Eerste Koedoe
Baie geluk Bruno, hopenlik kan ek ook 'n soortgelyke voorreg he aan die einde van Augustus.
Groete
Jaco
Groete
Jaco
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Eerste Koedoe
Baie geluk, baie mooi bul. As ek daai horings so kyk met daai punte wat agtertoe wys sal ek s? daai bul het groot potensiaal gehad om 'n mooi trofee te word, soos FC noem - daai draaie is mooi diep.
Dis darm 'n lekker gevoel om die manne uit te oorl? so op die voet.
Wel gedaan. Ek skat hom so op 43"
Groete
KK
Dis darm 'n lekker gevoel om die manne uit te oorl? so op die voet.
Wel gedaan. Ek skat hom so op 43"
Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Eerste Koedoe
More Manne
Dankie vir almal se gelukwensing.
Ja daai draaie was baie diep en die boer het ook self gese daai was 'n Rowland Ward potensiaal bul met sy lekker diep draaie.
Die linker horing het 46" gemeet en die regter horing 45".
Ekt self geskat 43" toe hy daar lle, maar toe die takserdermie hom meet vir 'n skull mount het ek die regte mates gekry!
Dis darm maar seker die lekkerste dier om te jag!
Groete
Dankie vir almal se gelukwensing.
Ja daai draaie was baie diep en die boer het ook self gese daai was 'n Rowland Ward potensiaal bul met sy lekker diep draaie.
Die linker horing het 46" gemeet en die regter horing 45".
Ekt self geskat 43" toe hy daar lle, maar toe die takserdermie hom meet vir 'n skull mount het ek die regte mates gekry!
Dis darm maar seker die lekkerste dier om te jag!
Groete
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
-
Alvar
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm
Re: Eerste Koedoe
Baie mooi bul, baie geluk!!
Daar is darem niks so lekker soos om jou eerste koedoe bul te voet te jag nie. Die memories gaan jou vir altyd by bly.
Daar is darem niks so lekker soos om jou eerste koedoe bul te voet te jag nie. Die memories gaan jou vir altyd by bly.
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Eerste Koedoe
Manne ek wil graag vir julle vertel dat ek met my self - gelaaide 180gr Nosler Partition met 52gr S365 teen 2600ft/s skiet.
Op 200m het die patroon reg deur die koedoe se blaaie getrek en ek kon ongelukkig weereens nie 'n gebruikte Partition herwin nie.
Ek sal nooit weer met iets anders as Nosler skiet nie - Nosler is ongelooflike punte.
Op 200m het die patroon reg deur die koedoe se blaaie getrek en ek kon ongelukkig weereens nie 'n gebruikte Partition herwin nie.
Ek sal nooit weer met iets anders as Nosler skiet nie - Nosler is ongelooflike punte.
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Eerste Koedoe
Baie geluk met die Kudu. Uiters mooi.
Dis bietjie van die punt af maar wat is die verskil tussen Nossler se partition punte en Accubond. Is die een 'n beter jag punt.
Is hulle BC ook dieselfde soos die balistic tip en Accubond?
Hoor graag.
Dis bietjie van die punt af maar wat is die verskil tussen Nossler se partition punte en Accubond. Is die een 'n beter jag punt.
Is hulle BC ook dieselfde soos die balistic tip en Accubond?
Hoor graag.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Eerste Koedoe
Martin
Die Accubond is 'n bonded punt en ek weet die Accubond se BC is beter as die Partition sin.
Maar persoonlik glo ek die Partition is 'n sterker punt in terme van gewigsbehoud.
Maar altwee is goeie punte.
Ek skiet maar net die partition omrede ek meer bosveld jag doen.
Groete,
Die Accubond is 'n bonded punt en ek weet die Accubond se BC is beter as die Partition sin.
Maar persoonlik glo ek die Partition is 'n sterker punt in terme van gewigsbehoud.
Maar altwee is goeie punte.
Ek skiet maar net die partition omrede ek meer bosveld jag doen.
Groete,
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Eerste Koedoe
Geluk 308 , links 45 regs 46

Knou goggas af
MEERKAT
Knou goggas af
MEERKAT
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Eerste Koedoe
Martin, hier is baie inligting. http://www.nosler.com/Bullets.aspx
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
atplay
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am
Re: Eerste Koedoe
Netjies, ek gaan die naweek op my eerste Kudu jage en ek is bewerig-opgewonde!