Page 1 of 1

Node spoed en verskillende make koe?ls

Posted: Sat Jul 07, 2012 6:03 pm
by Jacques van Eeden
Goeie naand almal

As jy met QL 'n node spoed het op bv. 3180 vps vir 50gr VMax vir 222 het, sal dit ook so wees vir ander make 50gr koe?ls of sal hulle 'n ander node spoed h?? ???

Dankie vir die hulp.
Jacques

Re: Node spoed en verskillende make koe?ls

Posted: Sat Jul 07, 2012 6:45 pm
by tripodmvr
My ondervinding is dat in werklikheid elke koe?l sy unieke karakter het. Dit is as gevolg van hardheid van die materiaal en lengte van dravlakke. Die nodespoed vir verskillende tipes met dieselfde gewig vir my 223 lyk my verskil so in die orde van 30-40vps.

Vir my 30-06 is daar 'n verskil van 8vps tussen die 150 GMX en die Barnes TSX. Daar is egter 1 grein kruitverskil om dieselfde spoed te kry.

Verskille lyk dus klein en in die algemeen kan mens dus s? dat die spoed vir een 'n goeie riglyn vir die ander is - mits dit almal spitzers is.

Re: Node spoed en verskillende make koe?ls

Posted: Fri Jul 13, 2012 7:36 pm
by Jacques van Eeden
Dankie oom tripod, ek sal so bietjie met dieverkillende koele speel.