Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
As jy met QL 'n node spoed het op bv. 3180 vps vir 50gr VMax vir 222 het, sal dit ook so wees vir ander make 50gr koe?ls of sal hulle 'n ander node spoed h??
Dankie vir die hulp.
Jacques
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
My ondervinding is dat in werklikheid elke koe?l sy unieke karakter het. Dit is as gevolg van hardheid van die materiaal en lengte van dravlakke. Die nodespoed vir verskillende tipes met dieselfde gewig vir my 223 lyk my verskil so in die orde van 30-40vps.
Vir my 30-06 is daar 'n verskil van 8vps tussen die 150 GMX en die Barnes TSX. Daar is egter 1 grein kruitverskil om dieselfde spoed te kry.
Verskille lyk dus klein en in die algemeen kan mens dus s? dat die spoed vir een 'n goeie riglyn vir die ander is - mits dit almal spitzers is.
Dankie oom tripod, ek sal so bietjie met dieverkillende koele speel.