Die naweek se Blouwildebees

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Die naweek se Blouwildebees

Post by Jakkalsgat »

More Manne

Klient het die pas afgelope naweek hierdie Blouwildebees op Weltevrede geskiet.

[img width=560 height=420]http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... 020202.jpg[/img]

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Die naweek se Blouwildebees

Post by Reggie Gerber »

Geluk die man lyk heel tevrede

Groete Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
atplay
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am

Re: Die naweek se Blouwildebees

Post by atplay »

Mooi man!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Die naweek se Blouwildebees

Post by Jakkalsgat »

Dankie Reggie

Ja die man is heel tevrede hy het ook 'n koedoe geskiet maar was nie so groot nie.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Post Reply