Ek het beskuit ek moet n toegwyde jakkals roer kry.
Dink al n ruk daaroor en het besluit ek soek die Savage 12 series Long Range Prescision in .243 dan moet hy die Ackley omskepping kry.
Probleem is Safari het nie vooraad nie.Daai geweer se loop is ontsettend dik en ek hou van sy sneller en detachable box magasyn.
Watse ander opsies is daar?Bou of van die rak af?
Savage 12 LRP in .243 Ackley
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Savage 12 LRP in .243 Ackley
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Savage 12 LRP in .243 Ackley
Ja G force ek dink dit sal n baie lekker geweer wees. Ek wag hoeka vir myne. My 2de opsie sou ek die 22-250 met die 9 twist loop vat. Piet Breedt skiet so een en hy presteer byna dieselfde of beter as 243. Hy skiet dan 70 gr koeels met n hoe bc.
Net my 2c
Net my 2c
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Savage 12 LRP in .243 Ackley
Ge,
Gesels met Andre Mojet en laat hy vir jou 'n 6mm Rem Ackley bou soos jy hom wil he.... Van wat ek hoor is daai ding 'n absolute yster.
Groete,
Lou
Gesels met Andre Mojet en laat hy vir jou 'n 6mm Rem Ackley bou soos jy hom wil he.... Van wat ek hoor is daai ding 'n absolute yster.
Groete,
Lou
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Savage 12 LRP in .243 Ackley
- Remington SPS varmint by Skietwinkel Bloemfontein:
http://www.skietwinkel.com/pdc_die_skie ... ductID=417
- Ruger VT soos my .25-06 by VLT. Johannic hier op die forum het een in .243, en is baie tevrede.
- Sako 85 SS Laminate Varmint ook by Skietwinkel:
http://www.skietwinkel.com/pdc_die_skie ... oductID=16#
- Sako 85 Varmint houtkolf by Skietwinkel:
http://www.skietwinkel.com/pdc_die_skie ... oductID=17
- Tikka T3 Super Varminter:
http://www.skietwinkel.com/pdc_die_skie ... oductID=26
Maar, na dit als, sal ek nogsteeds wag vir die Savage LRP....

Goed, beter, 6millimeter!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Savage 12 LRP in .243 Ackley
Ja ek stem Geno,sou net nice gewees het vir Schweizer.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Savage 12 LRP in .243 Ackley
G?,
Kom ek leer jou gougou 'n oulike rympie:
(Herhaal die rympie totdat jou lus vir 'n .243 weg is)
G? se Schmeisser gaan perfek werk op Schweizer!
[img width=560 height=420]http://i280.photobucket.com/albums/kk18 ... C00245.jpg[/img]

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Savage 12 LRP in .243 Ackley
Straf jy my nou dubbeld vandag, jy maak nie mooi nie Geno.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Savage 12 LRP in .243 Ackley
haha Ja nee dis ook maar waar jong...dit lyk mooi so met die scope!!!Geno wrote: G?,
Kom ek leer jou gougou 'n oulike rympie:
(Herhaal die rympie totdat jou lus vir 'n .243 weg is)
G? se Schmeisser gaan perfek werk op Schweizer!
[img width=560 height=420]http://i280.photobucket.com/albums/kk18 ... C00245.jpg[/img]
Gaan daai Burris wat ek by Ross gekoop het opsit.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Savage 12 LRP in .243 Ackley
G, wag maar vir die Savage LRP. myne skiet altwee baie mooi..243 en 260 Rem
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Savage 12 LRP in .243 Ackley
Dankie Piet,ek sal maar....maar...jy het mos nie twee nodig nie!!!!!Piet Breedt wrote: G, wag maar vir die Savage LRP. myne skiet altwee baie mooi..243 en 260 Rem
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?