Dags?,
Ek wil by julle hoor en weet hier gaan seker klomp verskillende antwoorde wees!
Ek wil vra, ek het reeds vir my n 30.06 gekoop en wag vir die liksens! Wat sal die beste keuse wees vir die volgende geweer as en net 2 gewere wil in die kluis he (vir eers) ?
Ek het gedink aan n 243 of n 22 250 maar julle manne sal beter weet as ek!
Ek luister graag!
Groete
Herman
volgende geweer
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
volgende geweer
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: volgende geweer
223AI skiet heeldag en nag
Beretta
Beretta
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: volgende geweer
Met 'n 243 kan jy ook doen wat 'n 22-250 doen ....
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: volgende geweer
Herra!
ek het n 30-06 en skiet n 168gr en skiet al my groot wild met hom en n 22-250 waaruit ek n 80gr skiet en skiet die res met hom!
weet nie of ek ooit weer n geweer sal koop nie!
ek het n 30-06 en skiet n 168gr en skiet al my groot wild met hom en n 22-250 waaruit ek n 80gr skiet en skiet die res met hom!
weet nie of ek ooit weer n geweer sal koop nie!
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
30-06 Musgrave
303 lee Enfield