.243 AI lading asb.

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

.243 AI lading asb.

Post by C.J. »

Dags? manne,

Die Quickload manne moet bietjie help asb, m?re moet bietjie lading ontwikkeling gedoen word en 'n kort pad gaan help.

Die specs is:

243 AI, 26 Duim loop, 1/10 Twist,

Doppe:  Lapua 56.5gr h2o
              Norma. 59.2 h2o

Ko?ls: 87 gr V max
          100gr Norma SP
        90gr Nosler E-Tip

Kruit: S365

Primer: Hirtenberg

Dit sal baie waardeer word, hierdie ladings gaan Schweizer toe vir die kompetisie.

Groete,
C.J.
Last edited by C.J. on Thu Jun 28, 2012 4:42 pm, edited 1 time in total.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .243 AI lading asb.

Post by tripodmvr »

Jy het nie jou TPL gegee nie en ek het dit 68mm gemaak.

87 VMax
Lapua  45,6 vir node op 3326vps
Norma  47,2                3357vps

100 Norma SSP 
Lapua    42,4        3023vps
Norma  43,8        3048vps

Ek wonder of die e-tips gaan stabiliseer. Ek kon nog nooit 'n 90gr koper koe?l in my 243 met 1:10 twist laat stabiliseer nie. Ek het nie die e-tip in my databasis nie, maar na die ou Barnes X gekyk. Hy is 2mm langer as die Norma 100 met lengte van 27,3mm. Ek sal liewer kyk na 80 - 85 koper manne soos Spartan of Barnes TSX - hulle werk mooi in my geweer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: .243 AI lading asb.

Post by C.J. »

Tripod,

Baie dankie, dit gaan baie help!

Groete
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: .243 AI lading asb.

Post by C.J. »

Dags? Quicload manne,

Vinnig 'n vraag. Die node word bepaal deur 'n vibrasie wat deur die loop van die slot af tot by die kroon en terug vibreer, soos ek dit verstaan. As daar 'n 670gr knaldemper voor aan die loop is, gaan daardie vibrasie nie deur na die punt van die knaldemper toe en van daar af weer terug nie, m.a.w. maak 'n knaldemper nie 'n loop langer nie? Ons het groepe gekry op 100ft/sek ho?r as die aanbevole nodespoed. En het oor hierdie punt gewonder.

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Post Reply