Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het noudiedag n paar kanse vir n naby skoot verbrou op Springbok omdat die bok te naby was en my hoor toe ek in posisie kom om te skiet. Toe besluit ek dit is tyd vir n stoel. n Vinnige draai deur die scrapyard op die plaas het my n paar bruikbare stukkies yster gegee toe vlans ek hierdie aanmekaar.
Nie n saamdra stoel nie maar ek wou hom ook nie te swaar he nie.