Nuwe lid - bex

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Nuwe lid - bex

Post by bex »

Hello almal.
Ek lees al lankal op op die forum en het besluit dis tyd om aan te sluit.

Ek jag gereeld en bosbok te voet in die ooskaap se bos is my primere jag hoewel ek nou in die noordkaap bly en meer springbok jag.
Ek is besig om my ou .303 te verkoop want ek het al baie duisende skote met hom geskiet en sy akuratheid is besig om al agteruit te gaan.
Ek het n .308 aangekoop om die .303 te vervang en wag nou vir die lisensie.
n .22 Hornet is my klein geweertjie vir ganse ens.

Jors
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Nuwe lid - bex

Post by Frederik »

Welkom eks seker jy sal tuis voel.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Nuwe lid - bex

Post by LUAN »

Nog n air rifle man ;) Snaaks hoeveel manne nou hier join nou dat lisensies so vinnig goedgekeur word. Welkom hier ou Bex hierdie is n baie lekker forum ;)
Last edited by LUAN on Tue Jun 26, 2012 1:13 pm, edited 1 time in total.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe lid - bex

Post by FHM »

Dagse Jors,
welkom by ons en sien uit na jou saamgesels ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Nuwe lid - bex

Post by bex »

Dankie manne.

Ek hoop maar dit gaan so vinnig, my laaste hernuwing het 5 jaar gevat.

Jors
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Nuwe lid - bex

Post by Ferdi »

Hallo en Welkom

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Nuwe lid - bex

Post by G-force »

Bex!Welkom hier,wat het jou so lank gevat?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Nuwe lid - bex

Post by bex »

Ek is al lankal hier Ge,lees wanneer ek kanskry, maar werk werk en nog werk hou my vingers besig. :(  Die oes is darrem binnekort klaar , dan is dit heeltyd speeltyd :) .
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Nuwe lid - bex

Post by Johan Reyneke »

Baie Welkom

Geniet die forum
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe lid - bex

Post by theedge »

Dag maat Bly om kennis te maak - weet jy gaan dit geniet - baie welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe lid - bex

Post by Marc »

Welkom Jors

Glo jy gaan dit geniet hier saam ons om die kampvuur  ;)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Nuwe lid - bex

Post by bex »

Dankie vir die welkom almal.
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe lid - bex

Post by visstok »

Welkom Bex, hoop jy geniet dit hier saam ons!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Post Reply