Nuwe Aansluiting

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
DEE
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Mon Jun 25, 2012 9:43 am

Nuwe Aansluiting

Post by DEE »

Hallo, my naam is Dewalt en ek is van Kakamas in die Noord-Kaap.
Ek is betrokke by Sitrus Produksie wat se oestyd strek van April tot September en daarom was ek nog nooit groot in jag nie.
Op die oomblik speel ek net ernstig met PCP airrifles, maar oorweeg dit sterk om jaggweer aan te skaf vir een of twee keer se jag per jaar. Ek is nou so 3 jaar in die Noord-Kaap en hier moet mens elke jaar darem 'n Springbok of twee skiet. Skiet die afgelope 3 jaar saam met een van my werks kolegas met sy 6.5mm Custum build. Oorweeg 'n 243 Howa, maar sal heel heel voor moet begin met die lisensiering. Verder is ek 'n natuur mens en mal oor my gadgets (Messe,flitse, sakkies ens ens)
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Nuwe Aansluiting

Post by Deon R »

Baie welkom DEE! Ek is seker jy sal dit geniet hier.
Lig loop. dis nou met jou voete!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Nuwe Aansluiting

Post by VdWalt »

Welkom hier by one, jy gaan nie fout maak met daai Howa nie.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe Aansluiting

Post by FHM »

Welkom hier by ons Dewalt van Kakamas! ;)
Hoekom spesefiek die 243? Het niks teen die 243 nie wil net weet uit al die keuses op die mark - wat het jou op die 243 laat besluit? Gaan jy nooit niks groter as Springbok jag nie? Ek kom self van die N-Kaap af en ek weet daar is ook kudu / gemsbok / ens.ens.ens vir seisoen jagters.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
DEE
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Mon Jun 25, 2012 9:43 am

Re: Nuwe Aansluiting

Post by DEE »

Baie dank vir die verwelkoming.

FHM, ja ek skat 99.9% gaan net springbok wees en daarom maar die keuse van die 243.
Soos ek uit baie reviews aflei, gee die Howas jou die meeste "bang" vir jou "buck". Omdat ek maksimum net 1 of 2 keer per jaar fisies gaan jag, probeer ek maar die kostes laag hou. Ek sal egter nie op die teleskoop "skimpy" wees nie.
Soos ek myself ken, sal ek redelik tyd spandeer op die skietbaan om my geweer optimaal te leer ken en daarom is koste per patroon ook 'n oorweging. As daar dalk per toeval ietsie groters oor my pad kom sal ek maar 100% seker moet wees van my skootplasing  ;).
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe Aansluiting

Post by FHM »

Nee jy redeneer vir my reg ouboet.
Sterkte met die aansoek..... ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe Aansluiting

Post by Pvdw »

Welkom DEE, kuier lekker saam en geniet die forum.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Nuwe Aansluiting

Post by Johan Reyneke »

Welkom

Geniet die 243. Niks fout nie, net 'n rede om later iets groter te koop

Geniet dit saam hier by ons

Groete
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe Aansluiting

Post by theedge »

Dag maat Bly om kennis te maak - weet jy gaan dit geniet - baie welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Nuwe Aansluiting

Post by Ferdi »

Hallo en baie welkom

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe Aansluiting

Post by Marc »

Welkom Dewalt

Glo jy gaan dit geniet hier saam ons om die kampvuur  ;)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply