Korrekte wapen veiligheid op die jag
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Korrekte wapen veiligheid op die jag
Dit mag dalk al bespreek gewees het maar ek sukkel om "threads" hieroor te kry.
Ek jag al die laaste 10 jaar by 'n aantal plase en dis baie interresant hoe aanvaarbare wapen veiligheid verskil op die jag van plaas tot plaas.
Wat, volgende julle, moet aanvaarbaar wees t.o.v wapen veiligheid op die jag? Wat is goeie etiket.
Wanneer is dit aanvaar baar om die wapen te laai met rondtes ens. ens. ens. ?
Deel met my asb. julle opinies & advies. Dankie.

CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
My vraag basies hoe hanteer julle (veral die boere wat jagters in neem) veiligheid...? Mense wat by julle kom jag. Wat's julle reels?
* ek glo dat jy jou wapen veilig hou tot jy regmaak om te skiet, maw niks patrone in die wapen nie. Dis hoe ek daaroor voel (maar dis nie die punt van my thread nie)

Last edited by Swys14 on Sun Jun 24, 2012 5:58 pm, edited 1 time in total.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
Manne
Kom ons hou op die topic en los die side issues.
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
Manne
Ek dink as jy jou competency gedoen het behoort jy n redelike idee te he oor veiligheid.jy kan nooit te veilig wees nie geen koel in die kamer nie geen koel geen ongeluk of skoot nie

bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
nothing pisses me off more than someone with a loaded rifle on a bakkie . i'll put money down that most hunting ND's are from having a loaded rifle on a bakkie . there is no need to have a rifle loaded on the bakkie unless you bakkie hunting and even then it takes but 2 seconds to slip a round in the chamber .
choose who you hunt with carefully cos the first thing the fool says when his rifle discharges is the ''safety was on'' . normally it's the guy sitting in front of the bakkie with the farmer who has the loaded rifle pointing at everyone at the back . oh and then you get the monkey who lowers the firing pin on a loaded chamber .
i think the farmers and outfitters must take safety a bit more seriously sometimes i think some of them are just too nice too these fools or they just don't know any better .
my 2c

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
Bobby, try explain that 1 to me, or put in Afrikaans please, not sure i get what u trying to saybobby wrote: . oh and then you get the monkey who lowers the firing pin on a loaded chamber .
my 2c
bobby
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
Ons is geleer om geen ronte in die loop te stoot voor jy nie 'n voet in die veld het nie. Sodra jy opgetel word, word die ronte uit die kamer gehaal en as jy weer op ander plek gaan afklim ry jy met ammo in die magesyn maar met 'n oop slot.
In die kamp aangekom voel ek dit is die boer se plig om elke man pertinent te vra om te wys dat sy wapen veilig en leeg is, dir is inners sy plaas en kamp. Die idiaal sal vir my ook wees dat alle wapens na 'n skoonmaak sessie in die kamp se kluis geb?re word en more vroeg weer uitgehaal word.
Dis is hoe ek dit leer ken het en ek voel veilig met die bg. re?ls.
Peet

Work to live, don"t live to work
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
Cobb, ek glo wat hy se beteken die skut plaas n rondte in die kamer trek die sneller en laat sak die slot onder beheer. die het ek by my pa ook geleer, maar vandag moet ek erken dit is, en bly riskant.
al wat ek kan byvoeg op dit wat die manne reeds gese het, is dit wat ek in die army en in soveel herlaai handleidings geleer het: die safety op jou wapen: sit tussen jou ore!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
Cobb ek het 'n vriend wat sy 303 eers laai en dan hou hy die dingetjie agter op die slot vas en trek die sneller, met die ontspan hy die slagpen. Vra vir Freek hier op die forum hoe daai selle man eendag 'n gat in die grond geskiet het hier reg agter FreekBobby, try explain that 1 to me, or put in Afrikaans please, not sure i get what u trying to say
Peet
Work to live, don"t live to work
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
James,
Ek maak ook so...hoe kan dit riskant wees? help die "monkey" reg as ek nog altyd verkeerd is..
Ek maak ook so...hoe kan dit riskant wees? help die "monkey" reg as ek nog altyd verkeerd is..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Zack Benade
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
Manne hoor hier en leer iets hierdeur
Ek is een van die manne wat dit ook gedoen het. So 'n paar jaar terug het ek 'n nare ondervinding gehad. Ons het takbokke geskiet. Dit was super koud net soos Dordreght se koue kan wees. My freezer suite het wit begin word op my skouers van die koue. My vingers was stok styf van die koue deur my handskoene.
Ek het 'n kans op 'n skoot gehad wat ek nie gebruik het nie. Toe ek die slagpen wou laat onspan het my koue vingers nie saamgewerk nie. Die skoot het afgegaan. Gelukkig het ek die loop in 'n veilige rigting gewys toe ek die slagpen wou ontspan.
Nooit weer sal ek die doen nie. Enige persoon kan 'n foutjie maak. Miskien kan dit op 'n groot tragedie uitloop.
Hou die slot oop en patrone in die magesyn. Almal kan sien wat jou geweer se stand is. Almal is dan ook meer gerustig as al die gewere veilig is.
Groete
Zack

Dankie vir die paar comments, van mense wat gelees het.
Rede hoekom ek gevra het, ek het al by boere gejag wat nie gedink het aan veiligheid soos ek nie, en dit het my effens gepla maar goed om te sien hier's manne wat saam stem.

Last edited by Swys14 on Sun Jun 24, 2012 6:58 pm, edited 1 time in total.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7552
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
Cobus
Die slagpen le in die onspannende houding baie naby aan die primer. In sekere gewere le hy selfs teenaan met kontak. Die slagpen kan vorentoe skuif met n stamp van die geweer om sodoende die ronde te laat afgaan. Hierdie manier van veilgmaking van die geweer moet liefs vermy word. Dit is verseker onveilig.
Ek se ook weer dat nie alle gewere se veilgheids meganisme oor dieselfde kan geskeer kan word nie. Maar die beste manier is nog steeds n oop slot op n voertuig. As jy agter op n bakkie is en n geweer voor in die bakkie wys na jou vra die skuldige om die geweer na die vloer te laat wys. Dis jou volste reg. Geweerveiligheid tel vir al die partye!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
Wouter, dit's mos reg as ek aandring daarop om geen ammo in die mag se he tot ons by spot en skiet kom nie ne? Oop slot is ek ook fine mee...wat my gepla het was rondte in die mag (nie kamer nie) met bolt half pad toe...dit was vir my nie reg nie.Wouter Roets wrote: Cobus
Die slagpen le in die onspannende houding baie naby aan die primer. In sekere gewere le hy selfs teenaan met kontak. Die slagpen kan vorentoe skuif met n stamp van die geweer om sodoende die ronde te laat afgaan. Hierdie manier van veilgmaking van die geweer moet liefs vermy word. Dit is verseker onveilig.
Ek se ook weer dat nie alle gewere se veilgheids meganisme oor dieselfde kan geskeer kan word nie. Maar die beste manier is nog steeds n oop slot op n voertuig. As jy agter op n bakkie is en n geweer voor in die bakkie wys na jou vra die skuldige om die geweer na die vloer te laat wys. Dis jou volste reg. Geweerveiligheid tel vir al die partye!
Groetnis
Wouter
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
Dankie Wouter, ek is maar altyd geleer dat dit veiliger is as om op "safe" te sit...Wouter Roets wrote: Cobus
Die slagpen le in die onspannende houding baie naby aan die primer. In sekere gewere le hy selfs teenaan met kontak. Die slagpen kan vorentoe skuif met n stamp van die geweer om sodoende die ronde te laat afgaan. Hierdie manier van veilgmaking van die geweer moet liefs vermy word. Dit is verseker onveilig.
Groetnis
Wouter
Sal my roetine aanpas.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7552
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
Swys
Wat ek bedoel met n oop slot is soos SAWJV dit toepas. n Slot wat oop is en heeltemal teruggetrek is. Ek persoonlik het nie n probleem met rontes in die magesyn nie wat net vir my belangrik is dat die geweer sigbaar veilig is. Met n slot wat nie heeltemal toegemaak is nie kan ek nie SIEN dat daar nie n ronde in die kamer is nie. Dit is hoe die hele jaggroep dan kan SIEN dat almal se gewere veilig is.
Groetnis
Wouter
Wat ek bedoel met n oop slot is soos SAWJV dit toepas. n Slot wat oop is en heeltemal teruggetrek is. Ek persoonlik het nie n probleem met rontes in die magesyn nie wat net vir my belangrik is dat die geweer sigbaar veilig is. Met n slot wat nie heeltemal toegemaak is nie kan ek nie SIEN dat daar nie n ronde in die kamer is nie. Dit is hoe die hele jaggroep dan kan SIEN dat almal se gewere veilig is.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
dankie Wouter, ja sigbare veiligheid is die wagwoord. ...die beste is mos om op dieselfde bladsy te skryf en voor die jag veiligheids maatreels oor te gaan, seker te maak almal kom dit streng na en vertsaan 100% wat verwag word.
Wat ek natuurlik baie waardeer is 'n plaas eienaar wat streng is van die begin af. Dan is daar geen atmosfeer wat in die lug hang nie en maak die hele ervaring 'n aangename een.
Wat ek natuurlik baie waardeer is 'n plaas eienaar wat streng is van die begin af. Dan is daar geen atmosfeer wat in die lug hang nie en maak die hele ervaring 'n aangename een.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7552
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
Swys
Waar woorde! Soveel onnodige en hartseer situasies kon al vermy gewees het as hierdie aspek meer aandag geverg het!
Groetnis
Wouter
Waar woorde! Soveel onnodige en hartseer situasies kon al vermy gewees het as hierdie aspek meer aandag geverg het!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
Ok, ekt 'n great ou thread gekry wat ek eintlik gesoek het. Dankie Wouter en Kie vir die konstruktiewe comments.
Hier's die ander thread
http://jaracal.com/index.php/topic,4308.0.html

Last edited by Swys14 on Sun Jun 24, 2012 8:25 pm, edited 1 time in total.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
Die plase waar ek jag in Namibia (loop en bekruip) verwag die boere dat die geweer eers gelaai word daar waar mens afgelaai word, waar mens begin stap in die bos in, maw waar die fisiese jagtog begin. Persoonlik loop en bekruip ek met n vol magasyn en wapen ongespan / loop skoon as die gids / boer by is. Indien die gids / boer my waarsku dat ons n bok of bokke naby het en hy / ons hulle kan sien - dan span ek die wapen en sit die veiligheid aan en is elke oomblik bewus van waar die loop heen wys. Indien mens alleen loop is n gespande wapen op 'veilig' meestal die norm - vir my is dit.
Die paar "bakkie-jagte" wat ek al in die Suide gedoen het, was dit aanvaar dat die magasyn mag rondtes inhe maar die loop is skoon, maw geweer nie gespan. Geweer word eers gespan as die voertuig stop vir die skoot / skiet. Of mens nou alleen agter op staan of saam met n gids of nog n jagter - die voertuig stamp en skud en mens weet nooit wanneer die voertuig in n gat inry en almal agterop van balans afgooi nie - dus vir my is die aanvaarbare standaard agterop n bakkie - ongespan tot die voertuig stop vir die skoot.

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
stan man
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
ek het die naweek saam met grumpy en die seuns gejag. met altwee die seuns het ek elke keer klem daarop gele dat die slot moet oop wees.dit vat per slot van sake net 2 bewegings om die geweer dan warm te kry. een vorentoe en een af. hoe lank kan dit dan nou vat in vergelyking met iemand wat gewond is of selfs dood is.in my familie is een sleg gewond met n skiet ongeluk en een is oorlede. ek self sal myself nooit kan vergewe as ek iemand raak geskiet het nie.
verder vat ek al die gewere se slotte na die jag en sluit dit toe in my kluis wat om die bakkie se pedale pas.more oggend as ons veld toe gaan kan jy weer jou slot vat.as daar n kluis beskikbaar is word al die wapens in die kluis toegesluit. ek gaan ook na n jag al die wapens na vir veiligheid voor ons die veld verlaat. voor n jag bespreek ons ook veiligheids punte nog voor enige skut se bevoegdheid getoets word op die baan.ek voel net jou geweer moet klaar ingeskiet wees voor jy nog op n jagplaas aankom.dit se in elk geval net vir my jy is vertroud met jou geweer .dit help nie jy kom op n plaas aan en jy het nog nie jou eie ruk en pluk oorkom nie.die fyt bly staan as jy nie gewoond is aan skiet nie gaan jy die skoot afwag en tien teen een jou gat afskrik as jy die eerste knal hoor.al die reels wat ek toepas geld in elk geval vir buk en bekruip of bakkie ry.veiligheid kom altyd eerste. ek het al jagters gehad wat skietbaan toe loop met n dop in die hand. ek was nogal baie populer toe ek hulle vertel die jag is gekanseleer .ek het hulle van die plaas laat gaan sonder dat hulle n skoot geskiet het. daar is soveel punte wat veiligheid as hoofletter woord op het dat ek vir julle van my kant af n tesis kanskryf,maar elkeen moet verantwoordelikheid vat vir sy dade.

mooi post dankie Francois, my laaste jag was ook in die suide gewees.FHM wrote: Die plase waar ek jag in Namibia (loop en bekruip) verwag die boere dat die geweer eers gelaai word daar waar mens afgelaai word, waar mens begin stap in die bos in, maw waar die fisiese jagtog begin. Persoonlik loop en bekruip ek met n vol magasyn en wapen ongespan / loop skoon as die gids / boer by is. Indien die gids / boer my waarsku dat ons n bok of bokke naby het en hy / ons hulle kan sien - dan span ek die wapen en sit die veiligheid aan en is elke oomblik bewus van waar die loop heen wys. Indien mens alleen loop is n gespande wapen op 'veilig' meestal die norm - vir my is dit.
Die paar "bakkie-jagte" wat ek al in die Suide gedoen het, was dit aanvaar dat die magasyn mag rondtes inhe maar die loop is skoon, maw geweer nie gespan. Geweer word eers gespan as die voertuig stop vir die skoot / skiet. Of mens nou alleen agter op staan of saam met n gids of nog n jagter - die voertuig stamp en skud en mens weet nooit wanneer die voertuig in n gat inry en almal agterop van balans afgooi nie - dus vir my is die aanvaarbare standaard agterop n bakkie - ongespan tot die voertuig stop vir die skoot.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Korrekte wapen veiligheid op die jag
dis great om te sien jy maak moeite daarmee voor 'n jag dat almal van een blad af skryf (ek glo die plaas eienaar moet "baas" speel en hier die voortou neem veral met veiligheid), ek self sal nooit met myself kan leef as my nalaatigheid iemand se lewe sal kos nie.stan man wrote: ek het die naweek saam met grumpy en die seuns gejag. met altwee die seuns het ek elke keer klem daarop gele dat die slot moet oop wees.dit vat per slot van sake net 2 bewegings om die geweer dan warm te kry. een vorentoe en een af. hoe lank kan dit dan nou vat in vergelyking met iemand wat gewond is of selfs dood is.in my familie is een sleg gewond met n skiet ongeluk en een is oorlede. ek self sal myself nooit kan vergewe as ek iemand raak geskiet het nie.