Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by LUAN »

Hierdie ou vat nie ? nie !!!


.50 cal, 650 gr FMJ teen 3050 ft/s.

Loop en slot gebou deur Truvelo, kolf van MacMillan en geweer aanmekaar gesit deur Duitser in Stikland.

Teleskoop Nightforce 5-22x50.

Geweer weeg ongeveer 23kg en skop minder as 'n .375 agv van gewig, 39 duim loop en masiewe blitsbreker.

SWB was op 426 m geskiet skuins voor op bors in en agter die blad uit - Minimale skade.

Springbok was geskiet op 388m op blad.

Albei het gelyk na misskote en 5 tree later slaan hulle net neer agv van koeel wat so vinnig deur hulle gaan.

Rede vir FMJ is dat daar geen kommersiele jagpunte beskikbaar is nie (behalwe Hornady A-max met alu punt)

En omdat n 12.7mm gat meer as groot genoeg is om die nodige wondkanaal te maak..
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by FHM »

Dis nou seker wat die ingrish peeple bedoel met 'overgunned'
DIe ou is sekerlik nie 'undergunned' nie ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Hugov »

Goeie werk!!!

Dit is n wenner van n roer daai het met truvelo se 12 mm geskiet op die truvelo dag en ek "drool" nou nog oor hom.

Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Petrie303 »

Wat 'n lekker "all rounder"... Skiet van springbok tot Olifant tot en met 500m...

Kan mens 50cal koop in SA en genryk vir "sport Skiet"?

Groete,
Petrie
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Marc »

Petrie, hoekom dan nie, dit bly ultimit 'n geweer  ;)  en mens mag met gewere jag  ;D {Word eintlik so verkies 8) }

Een van die dae sit ek my fototjie ook hier op  :D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Lourens »

Petrie,

Daar staan 3 50cal Steyrs by S&O PTA, maar teen R125 000 gaan ek nie gou vir myself een aanskaf nie....

Groete,
Lou
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Chris Swart »

Manne, om OVERGUNNED te sien, gaan kyk hierna...

http://en.wikipedia.org/wiki/.950_JDJ
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by gillie »

.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
Zack Benade

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Zack Benade »

Blok se .204 en Zack se 6Br kan skoot vir skoot dieselfde doen. ;D ;D
Vra vir Wouter
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by LUAN »

Ek het ook n gun wat n 12.7mm gat kan maak maar hy rook net baie ;D
Maar dis nog niks probeer die outjie ;)
http://www.vincelewis.net/20mm.html
Last edited by LUAN on Fri Jun 22, 2012 3:03 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Chevvy SS »

Dis Jan Coetzer van Citrusdal met 'n vriend se geweer.
User avatar
Cornelius
Full Member
Full Member
Posts: 145
Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Cornelius »

Daai moes n paar rand gewees het! Nie gedink ek sal ooit hoor van bokke wat met n .50 cal geskiet is nie maar wys jou net.
Bowtech Destroyer 340
9mm P07 Gen 2
.22 Mauser | .243 Win | 6.5 Grendel | 6.5 PRC | 7mm Rem Mag | 300 PRC | .303 MK2 No.4 | 338 Win Mag
.375 H&H | 450 Rigby
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by martinf »

Wie het camo nodig as jy 'n 1km kan skiet.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
User avatar
Jakes73
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Jakes73 »

Lourens wrote: Petrie,

Daar staan 3 50cal Steyrs by S&O PTA, maar teen R125 000 gaan ek nie gou vir myself een aanskaf nie....

Groete,
Lou
Lourens ... daar's net 1 oor, 2 van hulle is al klaar verkoop teen 105 GROOT klippe elk ...  :o
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by vlakvark1 »

martinf wrote: Wie het camo nodig as jy 'n 1km kan skiet.
Met so geweer skiet ek sommer die vlakkies en bobbies hier uit die kombuisvenster uit ;D ;D
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by BenG »

Dit is nou 'n lekker veld dra geweertjie. Gaan veral lekker werk in die bosveld.
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Marc »

Zack Benade wrote: Blok se .204 en Zack se 6Br kan skoot vir skoot dieselfde doen. ;D ;D
Vra vir Wouter
Wat so skop soos daai kanon van Gillie, hulle is goed, maar nie SO GOED nie  ;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Gerard

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Gerard »

Rede vir FMJ is dat daar geen kommersiele jagpunte beskikbaar is nie (behalwe Hornady A-max met alu punt)
 
http://www.gsgroup.co.za/510650HV233.html
http://www.gsgroup.co.za/510790HV232.html
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by LUAN »

Ag ok Gerhard dis nie ek wat die ding geskryf het nie so het nie geweet julle maak ook n .50 nie. Ek sal miskien die links forward na die email stuurder.
Gerard

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Gerard »

;D
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Jean Marais »

Hi Manne

Dis nog alles goed en wel as jy met 'n 50 kaliber vuurwapen skiet.

Kyk bietjie hierdie ou se 50 kaliber pellet,

http://www.quackenbushairguns.com/

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by FHM »

Jean Marais wrote: Hi Manne

Dis nog alles goed en wel as jy met 'n 50 kaliber vuurwapen skiet.

Kyk bietjie hierdie ou se 50 kaliber pellet,

http://www.quackenbushairguns.com/

Groete
As volstruise gevlieg het , het ek hulle met die windbuksie voorgele....hehehehe
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Gerard

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Gerard »

[img width=319 height=480]http://www.gsgroup.co.za/5851690SP011rifle.jpg[/img]
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by DWB »

LIEWE OUERS!

Wat is daai?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Jy dink jy jag met n GROOT kaliber

Post by Louis Kriel »

DWB wrote: LIEWE OUERS!

Wat is daai?
Dis 'n testosteroon gun.  Hoe kleiner die totterman hoe groter die gun!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
Post Reply