Shooting fish in a barrel?
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Shooting fish in a barrel?
Weet nie of julle al die nuutste Magnum tydskrif al gelees het nie? Daar is n' artikel genoem "Shooting fish in a barrel?" wat ek geskryf het. Dit was nie die naam wat ek gekies het vir die artikel maar nouja. 'Sal graag wil hoor wat julle dink van die artikel veral omdat dit dalk so bietjie "controversial" is.
Be gentle!
Be gentle!
Last edited by Dimitri on Thu Jun 21, 2012 1:27 pm, edited 1 time in total.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Shooting fish in a barrel?
Dimitri
Kan jy die artikel scan en hier post dat ons hom ook kan lees
Kan jy die artikel scan en hier post dat ons hom ook kan lees

-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Shooting fish in a barrel?
'Sal kyk of ek dit nie vanaand kan scan en post nie.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Shooting fish in a barrel?
Is dit die takbok jag een?
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Shooting fish in a barrel?
Dis hy ja.
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Shooting fish in a barrel?
Hi Dimitri
Jou artikel is baie mooi geskryf en beskryf
Jy verduidelik ook mooi dat alhoewel dit " challenging" was dit eintlik n "cull" was,wat reg is. 
Jou artikel is baie mooi geskryf en beskryf
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Shooting fish in a barrel?
Hi Dimitri
Het hom ook gelees en vermoed dit is jy. Stem heelhartig saam met Kallie. Jy het volgens my 100% opgetree in omstandighede wat buite jou beheer was. Stem net nie saam met jou koeelkeuse nie!

Jy het n goeie ding van n slegte saak gemaak! Soos ons in die boertaal se.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Shooting fish in a barrel?
Hi Kalie
Baie dankie. Ek is so opgewonde dat hulle die foto geplaas het waar my twee seuntjies by is. Ek het sommer vir die verkoopsdame by CNA gevra: "Would you like to see my beautiful sons?"
Kalie, ek sien jy en jou mooi trofees is in amper elke uitgawe van African Outfitter. Baie geluk! Jy het al baie mooi trofees geskiet.

Baie dankie Wouter. Ek was einde Mei na die orthopaedic surgeon toe want my regter skouer gee my nogsteeds probleme na daardie leopard crawl. X-strale geneem en Dr se ek het my supraspinous ligament seer gemaak. Ek het laas week vir 6 dae gaan jag en ek wou net boogjag maar moes toe die geweer vat want my skouer is nog nie reg nie!Wouter Roets wrote: Hi Dimitri
Het hom ook gelees en vermoed dit is jy. Stem heelhartig saam met Kallie. Jy het volgens my 100% opgetree in omstandighede wat buite jou beheer was. Stem net nie saam met jou koeelkeuse nie!![]()
![]()
Jy het n goeie ding van n slegte saak gemaak! Soos ons in die boertaal se.
Groetnis
Wouter
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Shooting fish in a barrel?
[img width=333 height=480]http://i1068.photobucket.com/albums/u45 ... MAGNUM.jpg[/img]
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Shooting fish in a barrel?
Vlakvark,
Bl. 1 net 'n toets om te sien of hy leesbaar opkom..as jy groen lig gee gooi ek nog
Groete,
Petrie.
Bl. 1 net 'n toets om te sien of hy leesbaar opkom..as jy groen lig gee gooi ek nog
Groete,
Petrie.
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Shooting fish in a barrel?
Groen lig van my. Baie Baie dankie Jagmaar.
Rooi lig dat my slot nie oop is nie al was ek alleen. Jammer!
Rooi lig dat my slot nie oop is nie al was ek alleen. Jammer!
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Shooting fish in a barrel?
[img width=342 height=480]http://i1068.photobucket.com/albums/u45 ... AGNUM2.jpg[/img]
[img width=329 height=480]http://i1068.photobucket.com/albums/u45 ... AGNUM3.jpg[/img]
[img width=329 height=480]http://i1068.photobucket.com/albums/u45 ... AGNUM3.jpg[/img]
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Shooting fish in a barrel?
Well written Dimitri.
Also well done on being honest about the hunt being a cull to you.
Also well done on being honest about the hunt being a cull to you.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Shooting fish in a barrel?
Dankie Jagmaar
Dimitri +100 Niks fout met daai jag nie. Jy het hard gewerk vir hom.
Dimitri +100 Niks fout met daai jag nie. Jy het hard gewerk vir hom.