Kan iemand my gou help met 'n spoed en druk vir die 308W
My geweer het 'n 24.5" loop
Dop 58gr water
COL 69mm
Koeel 190gr Nosler CC
dit met S355 asb.
190gr Nosler CC in 308W
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 190gr Nosler CC in 308W
Hierdie is nuwe koe?ls op die mark en verskyn nie in QL nie. Het egter 'n 190gr koe?l gebruik met selfde lengte as die op Nosler se webtuiste (1.343 = 34.11mm) . Dit gee spoed van 2579 teen 58000psi. Begin by 40gr.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 190gr Nosler CC in 308W
Oom tripod,
Het oom met S355 kruit gewerk?
Ek sou dink dat n ou moet meer poeier gooi on daai spoet met S355 te kry.
Groetnis

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 190gr Nosler CC in 308W
Ek kyk net gou watter koeels ek volgende in die 308 moet probeer.
Die 155gr werk baie goed, die 175gr behoort ook mooi te werk en sal steeds stabiliseer uit my 12.7 twist loop. Die 190gr met sy geadverteerde BC van 0.53 lyk interesant en wen steeds die ander twee op windskuif as mens bietjie begin verder skiet. Hierdie koeel behoort ook uit my 12.7 twist te stabiliseer maar dalk moet ek eerder nie die kans vat nie.
Die 155gr skiet ek tans teen 2860 fps met S335
Die 175gr behoort ek teen so 2640 fps te kan lanseer met 'n oorvol dop S355 (met S341 kan ek hom tot 2700 fps stoot maar ek sal graag S355 wil gebruik)
Die 190gr se dop vulling is hopelik meer realisties teen 2580 fps en dalk is die ontbranding beter?
Besluite besluite ... ek hat al die 208gr A-Max (BC = 0.625) probeer (kon hom druk teen 2450 fps) maar hy stabiliseer definitief nie in my stadige twist nie
'n 12 twist gaan ook marginaal wees maar sou beter kon doen en 'n 10 twist sou mooi presteer met hierdie pilletjie op die langer afstande selfs met so lae trompsnelheid.