Page 1 of 2

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Mon Jun 18, 2012 11:20 pm
by C.J.
Ludwig, ek hou van hom!

Groete,
C.J.

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 4:28 am
by Gerhard
Netjies!!!!

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 6:51 am
by Freek
In die kol!

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 7:04 am
by Ian
Ludwig

Dit gaan baie goed lyk, dankie vir die moeite.

Groete

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 7:21 am
by henried
Baie nice logo.

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 7:41 am
by Wayne
Can someone please tell me how you work your ops, from A - Z if possible, it may be an idea for us down here in the real world, Easter Cape.

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 7:46 am
by PJS
Dit lyk baie goed.
Dankie vir jou moeite Ludwig.
Mooiloop
PJ

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 8:23 am
by SV MAD (Henk)
kan nie die prentjie sien nie Ludwig :'(

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 8:41 am
by Jassie
Netjies !!

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 8:43 am
by G-force
Dis mooi,sal moet van daai hemde kry.

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 8:45 am
by BLOK
Baie nice Luddie

Maar net een ding pla, met jakke soos die sal n man kan vooruit boer, hy het dan geen tanne nie.

Sit hom net n stel tanne in en ek koop so sticker by jou. Dink ook sommer ek moet hom iewers op daai trofee aanbring.

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 8:50 am
by Gerhard
Nee wat daai Cape Flats jakkals is reg so ... lol

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 8:59 am
by Geno
Het julle dan nie geweet dat 'n jakkals nie tande wys as hy roep nie?

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 9:19 am
by BLOK
Geno

Klink my jy jag net waar daar klomp ou skelm jakkalse loop. Die wat nie meer tanne het nie

[img width=314 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... owling.jpg[/img]

Ludwig

Jou verskoning word anvaar

Gerhard

Dan sal hy so gedoop wees, skelm kaapse rooi jakkals.

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 9:26 am
by Marc
Ek like  ;)

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 9:30 am
by Geno
Ja man, ek b edoel die bo-kaak se tande.
Blok het weer sy slim pille gesluk vanoggend! ;D

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Tue Jun 19, 2012 1:52 pm
by tafjak
Ludwig, ek dink dit is heel indie kol, die rooikatte is maar skaars daar.

Mooiloop

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Wed Jun 20, 2012 8:52 am
by James Wright
Ludwig dit lyk goed!!!!

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Sun Jun 24, 2012 9:41 pm
by johan1
ja nee hierdie outjie lyk reg. Eks sien woes uit ma die storie.

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Sat Jul 14, 2012 9:37 am
by stan man
wil julle my nie ook help met n n logo nie asb. hier by ons trek die mense hulle neuse op vir daai soort van werk.
daai sweizer logo is vrek mooi op die hemde.
wel gedaan

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Sat Jul 14, 2012 3:57 pm
by cg rossouw
Wayne did you get an answer? 

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Sat Jul 14, 2012 4:48 pm
by GreyGhostGear
stan man wrote: wil julle my nie ook help met n n logo nie asb. hier by ons trek die mense hulle neuse op vir daai soort van werk.
daai sweizer logo is vrek mooi op die hemde.
wel gedaan
Stan man,

Laat weet my asb. hoe ek jou kan help. Ek help met graagte.
Jy kan my e-mail: petrie@greyghostgear.co.za of bel by: 084 258 3536.

Groete,
Petrie.

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Mon Jul 23, 2012 1:05 pm
by Freek
Ludwig en Jagmaar. Kan ek vra dat julle vir my die OPS MOOIHUIL logo e-mail, ek dit nodig op elektroniese vormaat vir iets. ;) Moenie vrae vra nie - "ask no questions hear no lies". Moenie kom-kommer nie, ek sal hom nie misbruik nie...

My email adres = freek@dgrp.co.za

Groetnis!

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Mon Jul 23, 2012 2:03 pm
by GreyGhostGear
Freek wrote: Ludwig en Jagmaar. Kan ek vra dat julle vir my die OPS MOOIHUIL logo e-mail, ek dit nodig op elektroniese vormaat vir iets. ;) Moenie vrae vra nie - "ask no questions here no lies". Moenie kom-kommer nie, ek sal hom nie misbruik nie...

My email adres = freek@dgrp.co.za

Groetnis!
Het hom gestuur Freek..

Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia

Posted: Mon Jul 23, 2012 2:48 pm
by Freek
Gekry dankie!