Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Ludwig, ek hou van hom!
Groete,
C.J.
Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Ludwig
Dit gaan baie goed lyk, dankie vir die moeite.
Groete
Dit gaan baie goed lyk, dankie vir die moeite.
Groete
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Baie nice logo.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Can someone please tell me how you work your ops, from A - Z if possible, it may be an idea for us down here in the real world, Easter Cape.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Dit lyk baie goed.
Dankie vir jou moeite Ludwig.
Mooiloop
PJ
Dankie vir jou moeite Ludwig.
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
kan nie die prentjie sien nie Ludwig 
ek soek nog wapens...
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Netjies !!
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Dis mooi,sal moet van daai hemde kry.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Baie nice Luddie
Maar net een ding pla, met jakke soos die sal n man kan vooruit boer, hy het dan geen tanne nie.
Sit hom net n stel tanne in en ek koop so sticker by jou. Dink ook sommer ek moet hom iewers op daai trofee aanbring.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Nee wat daai Cape Flats jakkals is reg so ... lol
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Het julle dan nie geweet dat 'n jakkals nie tande wys as hy roep nie?
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Geno
Klink my jy jag net waar daar klomp ou skelm jakkalse loop. Die wat nie meer tanne het nie
[img width=314 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... owling.jpg[/img]
Ludwig
Jou verskoning word anvaar
Gerhard
Dan sal hy so gedoop wees, skelm kaapse rooi jakkals.
Klink my jy jag net waar daar klomp ou skelm jakkalse loop. Die wat nie meer tanne het nie
[img width=314 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... owling.jpg[/img]
Ludwig
Jou verskoning word anvaar
Gerhard
Dan sal hy so gedoop wees, skelm kaapse rooi jakkals.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Ek like 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Ja man, ek b edoel die bo-kaak se tande.
Blok het weer sy slim pille gesluk vanoggend!
Blok het weer sy slim pille gesluk vanoggend!
Goed, beter, 6millimeter!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Ludwig, ek dink dit is heel indie kol, die rooikatte is maar skaars daar.
Mooiloop
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Ludwig dit lyk goed!!!!
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
ja nee hierdie outjie lyk reg. Eks sien woes uit ma die storie.
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
-
stan man
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
wil julle my nie ook help met n n logo nie asb. hier by ons trek die mense hulle neuse op vir daai soort van werk.
daai sweizer logo is vrek mooi op die hemde.
wel gedaan
daai sweizer logo is vrek mooi op die hemde.
wel gedaan
- cg rossouw
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Wayne did you get an answer?
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Stan man,stan man wrote: wil julle my nie ook help met n n logo nie asb. hier by ons trek die mense hulle neuse op vir daai soort van werk.
daai sweizer logo is vrek mooi op die hemde.
wel gedaan
Laat weet my asb. hoe ek jou kan help. Ek help met graagte.
Jy kan my e-mail: petrie@greyghostgear.co.za of bel by: 084 258 3536.
Groete,
Petrie.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Ludwig en Jagmaar. Kan ek vra dat julle vir my die OPS MOOIHUIL logo e-mail, ek dit nodig op elektroniese vormaat vir iets.
Moenie vrae vra nie - "ask no questions hear no lies". Moenie kom-kommer nie, ek sal hom nie misbruik nie...
My email adres = freek@dgrp.co.za
Groetnis!
My email adres = freek@dgrp.co.za
Groetnis!
Last edited by Freek on Tue Jul 24, 2012 6:06 am, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Ops Mooihuil Schweizer-Reneke Insignia
Het hom gestuur Freek..Freek wrote: Ludwig en Jagmaar. Kan ek vra dat julle vir my die OPS MOOIHUIL logo e-mail, ek dit nodig op elektroniese vormaat vir iets.Moenie vrae vra nie - "ask no questions here no lies". Moenie kom-kommer nie, ek sal hom nie misbruik nie...
My email adres = freek@dgrp.co.za
Groetnis!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am