Het die naweek n mooi Rooihartebees geskiet
[img width=560 height=418]http://i282.photobucket.com/albums/kk26 ... ebees1.jpg[/img]
Rooihartebees !!
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Rooihartebees !!
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Rooihartebees !!
Netjies baie Netjies Heinrich
Waar het jy hom geskiet watter deel van ons land.
Dit kyk vir my na die vrystaat of kalahari vlaktes.
Groete
Dippies
Waar het jy hom geskiet watter deel van ons land.
Dit kyk vir my na die vrystaat of kalahari vlaktes.
Groete
Dippies
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Rooihartebees !!
Dis nou mooi!! Ek wil ook nog graag 'n rhb jag.
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Rooihartebees !!
10km uit Roedtan op die Marble Hall pad
Ons het mooi gahang die naweek
Rooihartebees, 4 Blesbokke, 14 Rooibokke en 2 varke
Ons het mooi gahang die naweek
Rooihartebees, 4 Blesbokke, 14 Rooibokke en 2 varke
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Rooihartebees !!
Dit lyk sommer asof dit lekker was! Baie geluk met die mooi bok!
Veiligheid eerste manne!
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Rooihartebees !!
Thanks manne
Dit was regtig n goeie naweek in die veld
Dit was regtig n goeie naweek in die veld
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Rooihartebees !!
Baie mooi 
Moet nog self eendag so man aantree
Moet nog self eendag so man aantree
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Rooihartebees !!
Baie netjie eesn van my gunsteling trofee spesies.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott