Geweersakke -en tasse
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Geweersakke -en tasse
Ek dink daaraan om 'n ordentlike drasak / tas te koop vir 'n enkel jaggeweer. Enige fabrikate wat meer prakties is dog nie 'n arm of been kos nie?
Ek sukkel ook om my geweer ongeskonde te hou - agterop 'n Cruiser - in rowwe terrein... Enige praktiese voorstelle?
Waardeer enige raad.
Hein M.

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Geweersakke -en tasse
Al wat ek vir jou kan s? is kry vir jou 'n ordentlike tas.
Dit besekerm die geweer.
Het my 303 en 22 Hornet beskerm gedurende my ongeluk...
Bakkie gerol maar gewere het niks oor gekom nie.
Beslus 'n belegging...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Geweersakke -en tasse
Hein,
Ek sal n plano pilar lock nogal aanbeveel. Hulle is nie so duur nie en bied goeie beskeming.
Gerhard al jou seker kan se water brand hy gebruik.
Gaan hoeka vir my n dubbel een nou die naweek rond koop.
KSV

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Geweersakke -en tasse
Ek kan ongelukkig nou nie meer onthou nie...Kalahari Sands Varminting wrote: Hein,
Ek sal n plano pilar lock nogal aanbeveel. Hulle is nie so duur nie en bied goeie beskeming.
Gerhard al jou seker kan se water brand hy gebruik.
Gaan hoeka vir my n dubbel een nou die naweek rond koop.
KSV
Farm City hier in Pta Oos het die tasse verkoop.
Ek het die dubbel geweer tas in 2006 gekoop en my gewere word nie in 'n voertuig gelaai as hulle nie in die kas is nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Geweersakke -en tasse
Hein
Ek het een van daardie "Storm" cases hulle is wel aan die duur kant ,maar help nie mens sit n geweer wat se waarde se maar R35000 in n R500 se sak nie.
En as jy per ongeluk met die Cruiser oor hom ry sal hy niks oorkom nie,hulle het een getoets en eiers ingesit en agter uit n 747 wat stilstaan gegooi(as jy sou vlieg en een poepol besluit jou tas kan maar gegooi word en dit gebeur
)Nie een eier het gebreek nie en die tas kan ook nie sink nie,so jy kan somer gaan riverrafting ook doen
met jou gun,ja hy lek ook nie en het n lewenslange waarborg.
Het eenslag opgevlieg met my geweer in n sak en hom teruggekry met n duik in die scope

Groete johan
Ek het een van daardie "Storm" cases hulle is wel aan die duur kant ,maar help nie mens sit n geweer wat se waarde se maar R35000 in n R500 se sak nie.
En as jy per ongeluk met die Cruiser oor hom ry sal hy niks oorkom nie,hulle het een getoets en eiers ingesit en agter uit n 747 wat stilstaan gegooi(as jy sou vlieg en een poepol besluit jou tas kan maar gegooi word en dit gebeur
Het eenslag opgevlieg met my geweer in n sak en hom teruggekry met n duik in die scope
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Geweersakke -en tasse
Case Connection het vir my 'n custom rekenaar tas gebou uit Aluminium vir R1000
Soek maar op Internet
Soek maar op Internet
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Geweersakke -en tasse
Vriende,
Dankie vir julle raad. Ek waarder opreg. Ek het GEEN ondervinding met die vervoer van gewere nie dus is julle advies 'n perfekte riglyn.
Is die "plastiek" tasse heeltemal taboe? Ek is ook geneig om die "metaal" tasse te verkies. Mag verkeerd wees.
Speel die ondersteundende gedeelte aan die binnekant van die tas 'n bepalende deel van die "sekuriteit" van die vuurwapen?
Dankie vir julle raad. Ek waarder opreg. Ek het GEEN ondervinding met die vervoer van gewere nie dus is julle advies 'n perfekte riglyn.
Is die "plastiek" tasse heeltemal taboe? Ek is ook geneig om die "metaal" tasse te verkies. Mag verkeerd wees.
Speel die ondersteundende gedeelte aan die binnekant van die tas 'n bepalende deel van die "sekuriteit" van die vuurwapen?
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Geweersakke -en tasse
Ek het 'n plano boog tas saam in die bakkie gehaad met die ongeluk.
My boog het niks oor gekom nie.
Ek het geen ondervinding met Plano se geweer tasse nie.
Die ondersteunings pilare binne in die boog tas ondersteun beslus die tas.
My boog het niks oor gekom nie.
Ek het geen ondervinding met Plano se geweer tasse nie.
Die ondersteunings pilare binne in die boog tas ondersteun beslus die tas.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Geweersakke -en tasse
Gerhard
Gebruik ook die PLANO met die pillars vir boogtasse, laaitie het al die wereld vol gevlieg, Australie, Switserland, Duitsland, en paar keer na SA. Nie die tas of sy boog het al iets oorgekom nie. Ek het egter ook geen ondervinding van hul geweer tasse nie.
Mooi loop
Francois

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Geweersakke -en tasse
Ek weet solid tasse is beter as sakke maar ek soek een van die "farmit"(spelling) sakke wat Safari and outdoors verkoop het. Sien hulle is uitverkoop. Die sakke is baie dik gepad en kos so R 600.00. Hulle pas beter in saam met die ander bagasie as 'n solid tas in elk geval.
Weet iemand waar daar nog van hulle is.
Christo
Weet iemand waar daar nog van hulle is.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Geweersakke -en tasse
Ja,
Geweer tas vat nogal plek as daar goed gepak moet word.
Maar jy het die voordeel om te weet niks gaan met jou geweer gebeur binne in die kas tas nie. Soos jy hom in sit so kom hy daar uit self al rol jy die bakkie.
My Hornet was saam met my 303 in die tas toe ek die ongeluk gehaad het en die bakkie gerol het.
Beide wapens het niks oor gekom nie en presies op die selfde plek geskiet as voor die ongeluk.
Dink nie daar is 'n geweer sak wat die selfde kan doen nie...
Maar daar is beslus ook baie werk vir 'n geweer sak wat lekke duk is.