Quiver

Post Reply
User avatar
Tazlana
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Mon Mar 26, 2012 8:39 pm

Quiver

Post by Tazlana »

Hello julle.

Hoop julle kan my help. Het n nuwe quiver gekry maar di rubber wat die pyle hou is taamlik  hard. As daar n manier is, wat kan n mense op di rubber sit om dit net n bietjie sagter te maak. Ek weet dis n nuwe quiver maar is net bang ek breek of beskadig n pyl as ek een wil uithaal.

Groete
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Quiver

Post by SV MAD (Henk) »

Hi Tazlana.

Sit 'n foto op dan kan ons breinstorm, as ons weet hoe hy lyk kan ons oplossings vind.

Vir my persoonlik het ek die rubber uitgehaal uit die housing
ek soek nog wapens...
User avatar
Tazlana
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Mon Mar 26, 2012 8:39 pm

Re: Quiver

Post by Tazlana »

Hello.

Die hele housing is gemaak vd rubber.  Ek het al gekyk of sillicon spray gebruik kan waar maar ek weet nie wat dit sal doen aan die carbon vibre nie.

Groete.
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Re: Quiver

Post by Boogjagter »

Hi Tazlana

Klink soos die rubber van 'n quicky quiver of soortgelyks. Jy sal nie maklik jou pyle breek as jy hulle uit die rubber haal, waar dit styf sit nie - hulle vat baie meer strain as die snaar hulle tref. Draai die pyl skag effens in die rondte as jy hulle insit en uithaal. Die rol aksie maak dit bietjie makliker om die pyle in en uit te kry. Hou maar net aan om die quiver te gebruik, dan sal dit begin sagter word. As die pyle te los sit is daar kans dat jy hulle verloor. As jy silicon of iets opspuit gaan dit net stof vergader, so ek sou dit nie doen nie.

Groete
User avatar
Tazlana
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Mon Mar 26, 2012 8:39 pm

Re: Quiver

Post by Tazlana »

Dankie boogjagter.

Die quiver wat ek het is die Bohning Lynx. Dis vir vier pyle. Ek het gedink om dit in die rondte te draai maar ek kry dit nou nie eers reg nie. Soos jy gese het sal ek maar net dit meer moet gebruik. 

Sal maar die sillicon spray los. Dankie vir die raad.

Groete.
Post Reply