Hoe te werk as jy tweede handwapen wil besit vir self verdediging ? Is dit moontlik ?
Enige iemand al dit gedoen en wattter stappe is gevolg ?
Watter motivering is gebruik ?
Dankie
Hoe te werk as jy tweede handwapen wil besit vir self verdediging ?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hoe te werk as jy tweede handwapen wil besit vir self verdediging ?
Doen aansoek vir hom as occasional sport shooting en dra hom op jou vir self verdediging.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Hoe te werk as jy tweede handwapen wil besit vir self verdediging ?
Wat het jy tans en is jou section 13 klaar gevat?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Hoe te werk as jy tweede handwapen wil besit vir self verdediging ?
Goeie naand.
wat dink julle van daai Whalter 7.62 pistooltjie, of sal julle vir die 9mm gaan

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Hoe te werk as jy tweede handwapen wil besit vir self verdediging ?
johan
it's a 7,65mm not 7,62 mm but never the less . the pistol it self is reliable and very concealable but it tends to give hammer bit if your grip is too high when you draw and shoot .
it depends what 9mm pistol you comparing it to , if say a jennings or mamba i'd go walther ppk but if you compairing it to say a s+w ,glock ,ruger ect i'd go for the better pistols .
if you trying to decide only on calibers just take a look at the cartridge and bullets of each and ask yourself which would you rather defend yourself with .
cheers

- Topcat
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm
Re: Hoe te werk as jy tweede handwapen wil besit vir self verdediging ?
Fred,as jy reeds n pistool het as selfverdediging,kan jy n rewolwer motiveer as backup by grootwildjag.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Hoe te werk as jy tweede handwapen wil besit vir self verdediging ?
Klink soos 'n plan watter van die Rugers is die sterker aksie die blackhawk of die Redhawk ?TC wrote: Fred,as jy reeds n pistool het as selfverdediging,kan jy n rewolwer motiveer as backup by grootwildjag.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Danie Lombard .243
Re: Hoe te werk as jy tweede handwapen wil besit vir self verdediging ?
Frederik
Die vuurwapen wet 60 van 2000 maak wel voorsiening van 'n tweede vuurwapen vir selfverdediging. Die selfverdediging artikel van die wet staan bekend as artikel 13. Dan is daar is 'n tweede attikel nl. artikel 14 met name addisionele (resticted) vuurwapen vir selfvedediging. Artikel 13 is 5 jaar geldig en artikel 14 is twee jaar geldig.
Artikel 14 laat die applikant toe om aanskoek te doen vir iets soos 'n LM4 LM5 UZI HMK AK47 H&K sub hand machine ens ens of 'n ekstra handwapen.
Ander opsie in artikel 16 nl die toegewyde artikel
Wanneer jy aan 'n geakrediteerde vereniging behoort en die vereniging kan vir jou 'n handwapen endoseer onder die akkreditasie van die vereniging by sentrale vuurwapen register kan en mag jy 'n tweede en derde en vierde ens ens handwapen bekom soos die ander manne gese het bv.
backup handgun for hunting art 16
dedicated sport shooting art 16 ens.
Hoop dit help.
Danie