'n Vriend van my het so 'n boog jare terug gekoop tweedehans, meer vir speel want hy was te bang om iets daarmee te skiet bang hy kwes 'n bok. Nou nadat ek vir hom op Ytube gewys het hoe die manne by water sit en met pyle skiet is hy noggal neskurig om te weet oor die kruisbook. Hy lyk net soos die een in die foto
1. Hoe goed is die boog, kan mens enige accuraatheid verwag met hom en kan mens 'n bok soos 'n kudu skiet met hom, en as mens kan watter soort pyl en punt moet gebruik word, Die boog het met sulke oefen pyle gekom wat maklik breek.
2. Hoever is die max wat mens 'n skoot moet skiet.
3. Wat is die book werd hy het R1000.00 betaal in 2002.
dankie
Flip
[img width=560 height=181]http://i1099.photobucket.com/albums/g39 ... ro2000.jpg[/img]
Quadro 2000 Kruisboog
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Quadro 2000 Kruisboog
Niemand nie ? 
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Quadro 2000 Kruisboog
Hi Flip.
Wat is die ponde wat hy skiet en wat is sy spoed wat hy skiet.
Jy kan kyk om nuwe, sterker bolts te koop en ook 'n baie goeie vastelem BH, iets oos thunderhead of slick trick sal goed werk. Daar is baie om van te kies.
Verder kan mense met moderne kruisboee tot op 100m skiet. Dit hang weereens af van die spoed en gewig van die pyl. Ek reken as jy spoed kan gee, sal ons vir jou kan se of jy koedoe kan skiet...

ek soek nog wapens...
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Quadro 2000 Kruisboog
Henk
Dankie
Ek het geen idee hoe die dinge werk nie. Ek het op die internet gaan kyk, ek het nou die booog hier, dis 'n MK IV crisbow 150 pound, kan glo 16" tot 22 " pyle skiet. Ek sal as ek weer met die gewere gaan skiet 'n skoot oor die chrony skiet om te kyk hoe skiet hy. Kry mens verskillende gewig pyle, die wat hier saam met die boog is is alluminium. Mens kan die punt afdraai, sommer so 'n kort half ronderige punt op die pyl.
As jy nog iets nodig het praat net. Ek is totaal onnosel met die goed
Dankie
Ek het geen idee hoe die dinge werk nie. Ek het op die internet gaan kyk, ek het nou die booog hier, dis 'n MK IV crisbow 150 pound, kan glo 16" tot 22 " pyle skiet. Ek sal as ek weer met die gewere gaan skiet 'n skoot oor die chrony skiet om te kyk hoe skiet hy. Kry mens verskillende gewig pyle, die wat hier saam met die boog is is alluminium. Mens kan die punt afdraai, sommer so 'n kort half ronderige punt op die pyl.
As jy nog iets nodig het praat net. Ek is totaal onnosel met die goed
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Quadro 2000 Kruisboog
Hi Flip.
Meet die verskillende pyle se gewig en dan ook hulle spoed oor die chrony. Dan kan ons kyk of ons KE en MOM kan bereken en dan van daar werk oor hoe kragtig die boog is.
Dan sal ons 'n idee he oor watse diere geskiet kan word op watse afstande ens.