Steenbok-vat jou kanse.

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Steenbok-vat jou kanse.

Post by Carl »

Hierdie meneertjie het vir 'n ruk ongestoord op die plaas rondgeloop. Dit was Oktober en ek het gedink dit is 'n mooi foto bok, mens het hom sommer paar keer 'n naweek gesien. Toe die winter nader het hy begin anders lyk en ek het met ander o? na hom gekyk. Amper soos daai vet plantjie in die std 9 klas wat na 'n paar jaar oorsee en gym, soos 'n lelie gelyk het by die 5 jaar reunie. :police:

En toe een naweek toe ek by sy plek verby ry is hy net weg! Spoorloos. Ek het die veld al gefynkam net vir die bene maar kan niks kry.

Ek sal nie weer in my lewe so 'n kans laat verby gaan nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Steenbok-vat jou kanse.

Post by BLOK »

Voorwaar n mooi steenbok, ja nee ek ken daai gevoel van uitstel en dan as jy gaan om hom te soek is hy weg of dood. Laat n man maar swaar sluk.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Steenbok-vat jou kanse.

Post by Marc »

Voorwaar 'n bitter mooi rammetjie, hartseer dat hy nou net "weg" is  ???

My skatting, ek's nie 'n PH nie, so 5 1/2 tot 6 duim  ??? Sal wil hoor wat die pro's reken  8)

Ek het my RW rammetjie vir meer as 'n uur dopgehou voor ek uiteindelik die sneller gedruk het en is tot vandag nog nie spyt nie  ;)

Mooiloop
Marc
Last edited by Marc on Mon Jun 04, 2012 11:30 am, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Steenbok-vat jou kanse.

Post by gillie »

Ons sal hom raakloop daai naweek Carl...
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Steenbok-vat jou kanse.

Post by Carl »

Johan as jy hom raakloop skiet ons gelyk! Dis nou as ek jou nie aspris laat draaie loop nie...

Grappie, hy't in die een ou land gebly, daar is altyd 'n Willebees of rooibok ook daar so ons sal daar draai.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Steenbok-vat jou kanse.

Post by VdWalt »

Ek sou hom ook nie geskiet het nie. Net paar fotos geneem. 
(Hy smile dan vir jou)
Last edited by VdWalt on Mon Jun 04, 2012 1:19 pm, edited 1 time in total.
Post Reply