Windbuks R2500 Budget
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Windbuks R2500 Budget
Manne help asb, wil vir my dogter n windbuks koop, en self bietjie skiet, my budget is R2500.00.
Dankie
Dankie
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Windbuks R2500 Budget
Jy moet eers se hoe oud is jou dogter? Onthou jy kry klein en groot windbukse. Hulle almal is maklik om oor te haal vir my want ek het sulke groot biceps
Jy moet die gewig van die geweer ook in ag neem.
Ok n ek het n hele paar en sal jou my opinie gee. As sy so tussen 10-13 jaar oud is sal ek se gaan vir n klein model soos die Gamo shadow 640. Hulle is goedkoop,maklik om oor te haal, en 1 gat groepe op 15m is moontlik met oop versier/scope. Goedkoop mountmaster 4x32 scope met ringe is so R400+ Gamo so R1100+. En voor ouens weer kom en se dis n cheap geweer en koop liewer n duur duitse geweer, die geweerkie het homself bewys vir my en ek hou van hom baie. Hys stil so jy kan n kans vat en in die backyard skiet. En ook nie so kragtig nie. Doen so tussen 550-600fps.
As jy wil opgradeer en goeie kwaliteit(dit sal meer as R2500 wees) kyk na Weihrauch Hw50 doen so 750fps+ ook n breeknek en baie akkuraat en sal n leeftyd hou soos n gecado. Ook nie te swaar en n lekker size met hout kolf.
Ek het n hatsan70 ook as jy iets cheap wil he wat tuff is. Bou kwaliteit is glad nie sleg nie behalwe dat dit n plastiek kolf het, maar jy kan nie meer verwag vir iets wat retail vir +-R900. Hy sal te swaar wees vir n meisie en raserig met heelwat recoil en skiet n snotskoot +-1000fps
Gee bietjie meer details

303, sy is nege jaar oud, ek wil haar eers blootstel aan oop versier, iets wat ek ook kan gebruik, sy moet maar eers dooie rus skiet.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Gamo Shadow 640 met oop visiere is uitstekend.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Kry vir haar n Weirauch HW25 of dalk die HW30.Jy kannie beter koop nie.Ek het albei vir my kinders en sal hul nooit verkoop nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Windbuks R2500 Budget
Ja koop maar die weihrauchs as jy nie omgee om meer te betaal nie. As dit n laitie was sou ek hom iets cheaps gee om meer te begin want op daardie ouderdom mag hy dalk net snaakse goed doen met hom, klippe in loop sit, krappe op mooi hout kolf hulle verstaan nog nie so mooi van mooi kyk na n ding.
Vir jouself kan jy Weihrauch Hw97k of Air Arms tx200 koop.
Vir jouself kan jy Weihrauch Hw97k of Air Arms tx200 koop.
-
Marius_Jag
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 28, 2011 2:20 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Ek kan die Gamo CFX ook aanbeveel. Dis n underlever wat verkoop v so R2000-R2500. Baie baie lekker geweer en baie akkuraat. Ek het so een vir my seun gekoop en skiet self n Weihrauch HW77 en glo my daai Gamo hou goed kers vas. Skiet konstante groeperings op 20m dat dit mens later begin verveel!
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Windbuks R2500 Budget
Beyers, jy slaan die spyker op die kop!! 
Ek rig skyfskiet af by n skool en dit is die algemeenste geweer wat ons aanbeveel vir die kinders om mee te begin. Ek het n seun van 10 jaar oud wat by my skiet en hy skiet baie mooi met die 640.
Maar net my opinie gee want ek is baie betrokke met die sport en gaan einde September na Belville vir die SA s en is hoof baanoffisier by die sporters.
Groete.

Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Hi Manne
Ek het nou ook begin rondkyk en gesien die Gamo CFX gaan vir so R2550. Enige raad waar ek dit die goedkoopste kan koop?
Is daar iets anders wat met die geweer en prysklas meeding wat ek in ag moet neem?
Dankie
Christo

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
As julle manne enigiets wil doen aan 'n springer, asook wil koop teen goeie pryse, gee vir Oom Vincent 'n lui:
Business Address -13 van Tonder Avenue, Malanshof, Randburg
Postal Address - PO Box 690, Fontainebleau, 2032
vsd@telkomsa.net, 011 791 0629, 083 997 7718
Business Address -13 van Tonder Avenue, Malanshof, Randburg
Postal Address - PO Box 690, Fontainebleau, 2032
vsd@telkomsa.net, 011 791 0629, 083 997 7718
Goed, beter, 6millimeter!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Windbuks R2500 Budget
Weet nie wat ouens so aangaan oor die gamo cfx nie. Ek het myne weggemaak. Ek haat daardie simpel rotary breech vir laai en jy kan maklik n pellet seermaak. Dit vat ook lank om te laai. My tx200 is makliker. Vir n jong oukie glo ek die beste begin is n breeknek. Daai gamo 640 is n oulike geweertjie en nie swaar nie net reg vir die jonges. Die nuwe gamos is te veel plastiek en lyk sommer cheap. Self n goedkoper Hatsan is met meer kwaliteit gebou. Skiet n oom se Gamo big cat 1250 deur die chrony vir hom die ander dag toe doen hy maks 880fps met 8.4gr pellets. Dink sy spring is ook gebreek want daar was groot variasies met die spoed. Die geweer winkel by ons het al soveel gamos se springe vervang. Ek sal nooit weer n gamo koop nie. Weet nie of die nuwe 640 goed is nie maar ek het n ouer een en hy hou mooi. Ek het al hatsans oopgemaak en bietjie getune en kan sien hulle is tuff gebou. Hulle springs is van die dikste wat ek al gesien het in windbukse.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Een woord: GASRAM!*303* wrote: Dink sy spring is ook gebreek want daar was groot variasies met die spoed. Die geweer winkel by ons het al soveel gamos se springe vervang.
Goed, beter, 6millimeter!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Windbuks R2500 Budget
Ja Geno dis nog n R1000. Winbuks skiet is suppose om goedkoop te wees en die springs is nie veronderstel om te breek in die eerste plek nie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Springs is 'n consumable op 'n pelletgun. Dis ook die deel wat die meeste beweeg, dis hoekom hulle uiteindelik breek.
Goed, beter, 6millimeter!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Windbuks R2500 Budget
Ja maar hulle moenie so gou breek nie. Die gamo's se ontwerp in hulle kompressie kamers is die probleem en daarom breek hulle springs vinnig. My gecado25 het nooi gebreek net pap geword dit was my pa se pellet die ding is nou oor die 50 jaar oud. My tx200 is nog op sy oorspronklike spring en skiet konstante spoed na 5 jaar en duisende pellets. So hulle kan/moet vir duisende pellets hou.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Windbuks R2500 Budget
Ek het 'n Gamo Shadow CSI amper slinternuut wat ek 2008 gekoop het om my besig te hou by die gastehuis toe my vrou 'n week in hospitaal was.
Hy gaar nou stof op.
R1000 ??

Hy gaar nou stof op.
R1000 ??

Last edited by Johan JvR on Thu Aug 02, 2012 10:57 am, edited 1 time in total.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Windbuks R2500 Budget
Dis n nice prys. Koop!
en hy kan ook n gasram vat dan hou hy n leeftyd.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Windbuks R2500 Budget
Dis maar min of meer wat ek daai tyd betaal het. Sien hulle is nou duurder.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
303*303* wrote: Weet nie wat ouens so aangaan oor die gamo cfx nie. Ek het myne weggemaak. Ek haat daardie simpel rotary breech vir laai en jy kan maklik n pellet seermaak. Dit vat ook lank om te laai. My tx200 is makliker. Vir n jong oukie glo ek die beste begin is n breeknek. Daai gamo 640 is n oulike geweertjie en nie swaar nie net reg vir die jonges. Die nuwe gamos is te veel plastiek en lyk sommer cheap. Self n goedkoper Hatsan is met meer kwaliteit gebou. Skiet n oom se Gamo big cat 1250 deur die chrony vir hom die ander dag toe doen hy maks 880fps met 8.4gr pellets. Dink sy spring is ook gebreek want daar was groot variasies met die spoed. Die geweer winkel by ons het al soveel gamos se springe vervang. Ek sal nooit weer n gamo koop nie. Weet nie of die nuwe 640 goed is nie maar ek het n ouer een en hy hou mooi. Ek het al hatsans oopgemaak en bietjie getune en kan sien hulle is tuff gebou. Hulle springs is van die dikste wat ek al gesien het in windbukse.
Ek weet nie te veel van wionbukse af nie en die Gamo CFX se naam het net 'n paar keer opgekom. Soos ek dit verstaan is 'n fixed barrel windbuks baie meer akuraat as 'n nek breek een. Wat is 'n tx 200 en hoeveel kos dit?
Dit is hoekom ek toe ook vra wat is daar anders wat met die produk vergelyk en wat naastenby in die prysklas is. Wat ek dalk ook moet noem is dat my seuntjie van 5 ook daarmee sal skiet.
Het julle enige aanbevelings? Ek het vir Johan gevra om vir my 'n opsie op sy gamo te gee, ek wil net nog so bietjie inligting inwin.
Enige raad?
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Windbuks R2500 Budget
Beer
Ek weet ook niks van windbukse af nie.
Kyk mens na spoed?? Ek sien baie van die windbukse skiet ongeveer 800fps, maar hulle joule slaankrag verskil.
Wat het jy nodig om bv. 'n bosduif op ongeveer 25meter plat te skiet?
Kyk hier: http://www.airgunshop.co.za/ratings.pdf
en pryse: http://www.airgunshop.co.za/pricelist.pdf

Last edited by Johan JvR on Thu Aug 02, 2012 12:29 pm, edited 1 time in total.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Springers kan raak skiet maar daar bly klomp faktore wat reg moet wees.
Spoed so 600-800fps.
Pellets 8,5gr en swaarder en moet JSB/Air Arms Diablos wees.Jou tegniek moet reg wees,en dit is jy moet elke keer die geweer op die selde manier vashou,moet nie direk op n harde ding rus nie.
Die CFX is ok maar al die serious airrifle shooters wat ek ken het al lankal hul CFX's verkoop en of PCP gekoop of springers soos Weirauch,Air Arms ensv.
Bly weg van daai 1000fps bollie.Meetse van daai claims is anyways met n 5gr pellet wat niks beteken nie.Gepraat van ligte pellets,die goed maak dat jou spring vroegtydig breek.
Ek vat enige dag my Weirauch HW30 wat 640fps met n 8,5gr pellet skiet bo oor my Gasrammed CfX.
Die CFX wat ek het het oorspronklik n sintetiese kolf gahad maar die ding het ge vribreer soos n ou Harley bike.Het n cheap houtkolf opgesit en hy is beter.
Die CfX is ook baie swaar vir n kind.Sy sal nie self kan laai nie.Sy sal ,moet bench.
Oop vissier klein springer is die regte ding.
Spoed so 600-800fps.
Pellets 8,5gr en swaarder en moet JSB/Air Arms Diablos wees.Jou tegniek moet reg wees,en dit is jy moet elke keer die geweer op die selde manier vashou,moet nie direk op n harde ding rus nie.
Die CFX is ok maar al die serious airrifle shooters wat ek ken het al lankal hul CFX's verkoop en of PCP gekoop of springers soos Weirauch,Air Arms ensv.
Bly weg van daai 1000fps bollie.Meetse van daai claims is anyways met n 5gr pellet wat niks beteken nie.Gepraat van ligte pellets,die goed maak dat jou spring vroegtydig breek.
Ek vat enige dag my Weirauch HW30 wat 640fps met n 8,5gr pellet skiet bo oor my Gasrammed CfX.
Die CFX wat ek het het oorspronklik n sintetiese kolf gahad maar die ding het ge vribreer soos n ou Harley bike.Het n cheap houtkolf opgesit en hy is beter.
Die CfX is ook baie swaar vir n kind.Sy sal nie self kan laai nie.Sy sal ,moet bench.
Oop vissier klein springer is die regte ding.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Windbuks R2500 Budget
Hulle is nie baie meer akkuraat as n breeknek nie glo my ons praat van milimeters. Daar is baie goeie breeknekke wat saam kan skiet met top underlevers. En my cheap hatsan 70 wat se spoed ek afgebring het kan op 15m hulle in dieselfde gat sit. Die storie van die hold kom in as jy baie klein groepe wil skiet en kompetisies dan moet jy baie konstant wees met als. Vir n jong seun is n breeknek reg vir n begin as hy ouer word en ernstig kan jy n netjiese underlever kry maar teen daai tyd gaan hy seker die regte ding wil he en nie n pelletgun. n Pellet teen 400fps op 25m sal n duif drop.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Beer wrote: Hi Manne
Ek het nou ook begin rondkyk en gesien die Gamo CFX gaan vir so R2550. Enige raad waar ek dit die goedkoopste kan koop?
Is daar iets anders wat met die geweer en prysklas meeding wat ek in ag moet neem?
Dankie
Christo
Hi Christo
Ek het ook n gamo CFX die enigste ding wat ek nie van hom hou nie is die sneller.Die standaard sneller is te hard.Ek het op n oubaas in Randburg af gekom wat n meester is op enige windbuks en hy doen n sneller wat hy in sit vir R400 en glo my dan eers geniet jy hom.Om jou n idee te gee skiet ek op 30m n tien sent stuk skoot vir skoot af.My geweer is gecronie op 870fps en laat ek jou nou n ding se ek het al goed met daai ding gelits van bleshoenders tot hardidas nie een kon die verhaal vertel.Kyk op die forum die oom staan bekend as MZE kontak hom ek weet hy doen baie goeie deals op geweere met n fullhouse mod.WWW.AIRRIFLE.CO.ZA
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Oppas wat jy op 'n openbare forum s?...RUPERT wrote: My geweer is gecronie op 870fps en laat ek jou nou n ding se ek het al goed met daai ding gelits van bleshoenders tot hardidas nie een kon die verhaal vertel.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Windbuks R2500 Budget
Dankie Rupert
Sal gaan kyk
Sal gaan kyk