Hallo manne,
Ek en paar van my vriende wil graag biki saam gaan jag met die bo?, graag naby Pretoria ! Weet julle nie dalk van n plekkie nie? Ons is 4 of 5 ouens.. Rooibokke, varke ens. Ek persoonlik sal graag n BWB wil skiet maar dit is nie dood sake as ek nou nie een kan kry nie... Asb manne help biki ons is raad op!
Groete
Herman
jag plek, help asb
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
jag plek, help asb
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: jag plek, help asb
Herra,
Teen die tyd is jag plek skaar soos hoender tanne omdat al die beskikbare datums al teen Feb vol bespreek is.
Veral plekke naby Pta...
Hoop jy kom reg.
Teen die tyd is jag plek skaar soos hoender tanne omdat al die beskikbare datums al teen Feb vol bespreek is.
Veral plekke naby Pta...
Hoop jy kom reg.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: jag plek, help asb
Dankie Gerhard,
Ek hoop ook ek kom reg
Henk,
PM gestuur
Herman
Ek hoop ook ek kom reg
Henk,
PM gestuur
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: jag plek, help asb
Hou ons op hoogte as jy reg kom en dan soek ons beslus n lekker verslag met baie fotos na die jag.Herra01 wrote: Dankie Gerhard,
Ek hoop ook ek kom reg
Henk,
PM gestuur
Herman
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: jag plek, help asb
Dankie Henk vir die mail, het vir my vriende aan gestuur so hulle moet maar besluit maar dit lyk heel netjies!
Gerhard ek maak so!
Groete
German
Gerhard ek maak so!
Groete
German
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW