Toerusting

Post Reply
tewis

Toerusting

Post by tewis »

Ek vervaardig reeds roeptoerusting vir nagjag van probleemdiere sedert 1989.  Met sowat 2200 van my nuwer Radio roepers in die praktyk, glo ek dit w?rk goed. Die reik afstand is sowat 800m. vir die wat so v?r durf skiet. Dimmers is dieselfde kwaliteit en ek het nie `n tydperk gespesifiseer aan waarborg nie. Ek bied ook jag kursusse aan landwyd en Kursusse behels roeptegnieke en slagyster stel tegnieke vir die wat belangstel. Met ondervinding sedert 1984 het ek redelik baie om aan te bied. Na so `n kursus is die resultate en sukses van ervare jagters duidelik bewys. Ek verander ook nou vorige roepers wat die "speaker" bo-op die ontvanger het na die nuwe weergawe met "speaker" binne vir `n lae koste.  Die nuwe luidspreker is van besondere kwaliteit.  Nuwe velaagde pryse op Dimmers en Roepers vanaf April. Nuwe produkte word binnekort aangekondig.
Tewis 0836309419 of 011 979 4704
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Toerusting

Post by BLOK »

Tewis

Plaas biekie fotos van die toerusting en pryse dat ons beter idee kan kry

BLOK.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply