Slyp-hoek van 'n slag mes?
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Slyp-hoek van 'n slag mes?
Teen watter hoek sal mens 'n slagmes slyp?
Gaan die slyhoek van jou skinner dieselfde wees?
Wat beveel julle aan: Lansky of Worthog?
Ek wil beide messe en broad heads slyp.
Gaan die slyhoek van jou skinner dieselfde wees?
Wat beveel julle aan: Lansky of Worthog?
Ek wil beide messe en broad heads slyp.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Slyp-hoek van 'n slag mes?
Lanksy, en ek werk nou op 17 grade vir al my messe by die huis.
Maar omdat ek verkies om met 'n baie skerp mes te slag en dus gereeld wil skerp maak gebruik ek nou een van Smiths se klein slypers. Dis klein genoeg pas sommer in jou broeksak. Die goed werk soos 'n droom en beskadig nie my messe nie. Vir R50 kan jy dit nie klop nie.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Slyp-hoek van 'n slag mes?
Dankie, ek soek die warthog multi edge 220, maar kry net Landsky in Vanderbijlpark.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Slyp-hoek van 'n slag mes?
Henried, bel Champions in Vereeniging, of ry Bloumeul toe in Alberton
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Slyp-hoek van 'n slag mes?
Ons cape en slag daagliks en ek self begin my messe op n lansky met 20 grade en "touch up" met die warthog met course steentjies.
Dik vel diere doen ek op 25 grade want jy hoef nie na 2 snye skerp te maak nie. Onthou, hoe kleiner jou grade, hoe skerper jou mes, maar word ook weer vinniger stomp.
Dik vel diere doen ek op 25 grade want jy hoef nie na 2 snye skerp te maak nie. Onthou, hoe kleiner jou grade, hoe skerper jou mes, maar word ook weer vinniger stomp.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Slyp-hoek van 'n slag mes?
Ek slyp my messe en my Slick Trick Lemme op 27?.
Hulle is bang skerp nadat ek die Warthog Multi Edge leer gebruik het.
En dan word die lemme nog gestrop ook...
Hulle is bang skerp nadat ek die Warthog Multi Edge leer gebruik het.
En dan word die lemme nog gestrop ook...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Slyp-hoek van 'n slag mes?
Terwyl ek slag gebruik ek daai slagter se slypstok, werk vir my soos n bom, daarna gaan ek maar weer na my masjien toe op 600gr skuurband en tel weer edge op. Was die naweek wat verby was by oom in morgenzon en hy het so warthog slypertjie gehad. die dingetjie het my nogal impress
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Slyp-hoek van 'n slag mes?
Vulkanus,Werk basies soos warthog maar het nie al die springs en goete nie.
Maar maak BAIE skerper as Warthog......
Mybe by SO gekoop.
Mooiloop
Maar maak BAIE skerper as Warthog......
Mybe by SO gekoop.
Mooiloop
- quintin
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Jun 12, 2012 2:26 pm
Re: Slyp-hoek van 'n slag mes?
man as jy n slyp masjien het 18 grade, of anders gebryk n lansky teen 20 grade
9mm cz 75
303 lee enfield
pse compound bow
as ek my sin kry nog baie ander
303 lee enfield
pse compound bow
as ek my sin kry nog baie ander
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Slyp-hoek van 'n slag mes?
Het iets gesoek oor slyp hoek toe kry ek hierdie ou post> Kyk ook gerus hierna:
http://www.sharpeningsupplies.com/Tips- ... 4C116.aspx
http://www.sharpeningsupplies.com/Tips- ... 4C116.aspx
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Slyp-hoek van 'n slag mes?
Baie dankie.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Slyp-hoek van 'n slag mes?
Manne, ek wil julle gou iets vertel van mes skerp maak.
Maak eers jou mes skerp teen n skerper hoek, 17 grade. Dit sal n tydjie vat.
Daarna maak die mes net so n bietjie skerp teen n 20 grade hoek.
Die konsep is dat 20 grade gaan langer vat om stomp te raak en as jy hom weer moet skerp maak, gaan dit net n vinnige paar trekke met die steen vat om hom weer so skerp te kry soos oorspronklik.
Dit gaan oor die hoeveelheid staal wat jy moet weg slyp op n slag om hom skerp te kry.
Ek kan nou ongelukkig nie n prentjie teken om die konsep te verduidelik nie.
As jy al jou skerpmaak teen een spesefieke grade hou sal jy sien daar is baie meer staal om weg te vat om weer by skerp uit te kom.
Groete
Henning

300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Slyp-hoek van 'n slag mes?
Slagmes: 30
gewone gebruik mes: 20-25
vleis sny in snitte: 17
ek gebruik lansky
gewone gebruik mes: 20-25
vleis sny in snitte: 17
ek gebruik lansky
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Slyp-hoek van 'n slag mes?
Ek het nou maar op n standaard van 25 besluit op al my messe met die lansky en dan gee ek hulle so paar hale op 30 met die fyn steen. Die rede vir dit is dat n ou deurmekaar raak en dan het jy baie werk om die hoek weer te verander en ek het gevind my messe bly langer skerp
Groetnis
Gert
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie