Page 1 of 1
QL
Posted: Tue May 22, 2012 8:08 am
by Armand Steenkamp
Kerels dis nou dalk n dom vraag. Maar waar kry mens Quick Load????
Groetnis
Re: QL
Posted: Tue May 22, 2012 8:11 am
by tripodmvr
Klink my S&O Pta het dit - Zimbi Books?
Re: QL
Posted: Tue May 22, 2012 9:32 am
by Dippies
As jy kan programme hack op die net dan is hy verniet vanaf Russia.

Re: QL
Posted: Tue May 22, 2012 10:18 am
by Dippies
Ludwig wrote:
Dippies wrote:
As jy kan programme hack op die net dan is hy verniet vanaf Russia.
Ek weet slegs van weergawe 3.2 wat op die net as 'n pirate copy beskikbaar is, en hierdie weergawe werk slegs op XP of ouer weergawes van Windows en nie VIsta of Win7 nie. Weergawe 3.6 is die enigste wat met met Vista of Win7 werk.
Kry hom maar by S&O vir +-R1500. Jy maak gou weer daai geld terug op besparings.
Ludwig
Dis juis vir 3.2 wat ek gelaai het op my windows 7.
Laai net n virtual xp machine op jou windows 7 en bobs jou uncle hy loop soos n droom vir my
Gebruik die R1500 vir kruit en ammo om quickload te toets en dit het my 5 rondtes gevat om te toets en hy was op die nommers met n 10mm groep.
Dippies
Re: QL
Posted: Tue May 22, 2012 11:18 am
by Dippies
Ludwig,
Dis waar wat jy se dat n mens elke keer vmware moet opstart. Maar vir my werk hy 100%. Ek gaan dalk 3 keer n week op om inligting te bevestig en te kyk vir manne.
MAAR die storie is die kruite en punte is meer korrek op die program maar nie die sonchem kruite nie dit bly maar n hakkel punt vir ons almal

Re: QL
Posted: Tue May 22, 2012 12:42 pm
by Armand Steenkamp
Dankie vir die raad kerels ek wardeer!
Groetnis