Kerels dis nou dalk n dom vraag. Maar waar kry mens Quick Load????
Groetnis
QL
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
QL
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: QL
LudwigLudwig wrote:Ek weet slegs van weergawe 3.2 wat op die net as 'n pirate copy beskikbaar is, en hierdie weergawe werk slegs op XP of ouer weergawes van Windows en nie VIsta of Win7 nie. Weergawe 3.6 is die enigste wat met met Vista of Win7 werk.Dippies wrote: As jy kan programme hack op die net dan is hy verniet vanaf Russia.![]()
Kry hom maar by S&O vir +-R1500. Jy maak gou weer daai geld terug op besparings.
Dis juis vir 3.2 wat ek gelaai het op my windows 7.
Laai net n virtual xp machine op jou windows 7 en bobs jou uncle hy loop soos n droom vir my
Gebruik die R1500 vir kruit en ammo om quickload te toets en dit het my 5 rondtes gevat om te toets en hy was op die nommers met n 10mm groep.
Dippies
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: QL
Ludwig,
Dis waar wat jy se dat n mens elke keer vmware moet opstart. Maar vir my werk hy 100%. Ek gaan dalk 3 keer n week op om inligting te bevestig en te kyk vir manne.
MAAR die storie is die kruite en punte is meer korrek op die program maar nie die sonchem kruite nie dit bly maar n hakkel punt vir ons almal
Dis waar wat jy se dat n mens elke keer vmware moet opstart. Maar vir my werk hy 100%. Ek gaan dalk 3 keer n week op om inligting te bevestig en te kyk vir manne.
MAAR die storie is die kruite en punte is meer korrek op die program maar nie die sonchem kruite nie dit bly maar n hakkel punt vir ons almal
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: QL
Dankie vir die raad kerels ek wardeer!
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
