More alle mede natuurliefhebbers.
Ek is Johan Viljoen. Ek bly nog my lewe lank op Potgietersrus en het daar in die bosveld leer jag soos enige klong met die .22. Het later oorgeskakel na die 308 toe en skiet nou meestal boog vir meer van 'n uidaging. Ek het egter weer my liefde vir die 308 so 2 weke terug ontdek na 'n jag uitstappie in die Oos Kaap naby Adelaide toe ons damherte gaan jag het.
Ek sal graag bietjie meer wil leer oor al die verskillende aspekte van herlaai en kompitisie skiet en ek leer graag by julle op die forum.
Bosveld groete
Johan
Nuwe lid van Potgietersrus
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe lid van Potgietersrus
More Johan Baie welkom - bly om kennis te maak - jy is op die regte plek hier is n paar manne wat regtig ken
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nuwe lid van Potgietersrus
Hi Johan
Baie Welkom van nog 'n Johan
Geniet dit hier
Baie Welkom van nog 'n Johan
Geniet dit hier
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe lid van Potgietersrus
Welkom Johan
Geniet dit hier saam ons
Groetnis
MARC
Geniet dit hier saam ons
Groetnis
MARC
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Nuwe lid van Potgietersrus
Hallo Johan
Baie Welkom hier.
Groete
Ferdi
Baie Welkom hier.
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15

